Verified Reviews
Yzerfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Yzerfontein
Rated 4.7 out of 5 based on 729 reviews.
"Dit is 'n pragtige dorpie vir bietjie wegbreek van die stad. Dit is ook lekker naby aan groter winkels indien mens iets sou benodig."
"Rustig, veilig, netjies, ryafstand vanaf Paternoster, Langebaan ens. Ek wens ek kon daar woon."
"Average experience - lots of stern-sounding signs on the beach. Inform the public but unnecessary imperative tone."
"Yzerfontein is 'n pragtige Weskusdorp wat nog voorsien vir die persoon wat 'n rustige wegbreeknaweek wil hê. Die Spar op die dorp voorsien in alle behoeftes aan kruideniersware, en daar is genoeg restaurante vir diegene wat nie self wil kosmaak nie. Dis naby genoeg aan Kaapstad vir 'n vinnige wegbreek."
"As a first-time visitor, the town of Yzerfontein was a lovely surprise. Lots of development. The Rosemead bakery was amazing and I had the best carrot cake there. Will definitely return in the summer since it was raining and our stay was very short."
"Unspoilt beaches and everything you need. Yes, a lot of people have moved there in the past 4 years, but it is still not too crowded. Wonderful surf and swimming."
"Depending on your reason for staying in Yzerfontein, it is a delightful seaside town with a variety of good eating places, and a beautiful coastline, especially great for sunset views."
"Wat 'n verrassing. 'n Skoon en rustige dorp. Almal waarmee ons te doen gekry het was baie vriendelik en behulpsaam."
"Dis pragtig, rustig en skoon. Ligging perfek om bedags uit te ry na Darling en Langebaan. Lieflike strand!"
"Friendly locals and visitors. Apparently the safest place on the West Coast. A must is the bakery! Definitely going back."
"Pragtige skoon dorp met vriendelike mense. Alhoewel die see koud is is dit bekoorlik mooi."
"Baie koud regdeur die jaar, vat warm klere en toe skoene en hoedens vir jou stap op die strand. Daar is geen boemelaars en arm mense wat bedel nie, geen dodgy areas nie. Als is super skoon, veilig en netjies. Dis regtig 'n mooi plek, herinner my aan Griekse eilande."