akkommodasie naby Pembreys Restaurant
200 lekke plekke om te bly
Brenton Bliss 3 is in die prentjiemooi area, Brenton-on-Sea, naby Knysna en spog met 'n see-uitsig. Die lieflike va...
Vanaf Pembreys Restaurant
Hide Away Cabin is in Rheenendal in Knysna op die plaas Spurwing geleë. Die huisie is afgeleë en omring deur groen ...
The Good Earth Cottage is 'n karaktervolle en bekoorlike selfsorgkothuis wat eers 'n plaasstal was. Dit het 'n manj...
Vanaf Pembreys Restaurant
The Good Earth Villa 1 bied luukse selfsorgverblyf met 'n manjifieke uitsig oor die inheemse woud en op die berge i...
Vanaf Pembreys Restaurant
The Good Earth Villa 2 bied luukse selfsorgverblyf met 'n manjifieke uitsig oor die inheemse woud en berge in The C...
Vanaf Pembreys Restaurant
Koningklip View is 'n selfsorghuis in Mosselbaai wat met 'n uitsig oor die see en op die berge in die verte spog. ...
Vanaf Pembreys Restaurant
Island View is 'n selfsorghuis in 'n rustige en veilige area van Mosselbaai en die perfekte plek vir 'n gesinswegbr...
Vanaf Pembreys Restaurant
Gooderson Knysna Chalets is 7 km vanaf die dorpie Knysna en bied gerieflike selfsorgverblyf in goed toegeruste chal...
Vanaf Pembreys Restaurant
Exquisite Cottage 20 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle kothuis in die skilderagtige Belvidere Manor....
Vanaf Pembreys Restaurant
Belvidere Manor and Lagoonside Cottages is 'n trotse lid van die JubileeStone Collection. Dit is op Suid-Afrika se...
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.