Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 on Ebenhaeser

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is verbode.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Linne en handdoeke moet slegs in die eenheid gebruik word.
Die gasgeiser kan nie tydens beurtkrag gebruik word nie en gaste moet hul storttyd volgens die beurtkragskedules beplan.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ebenhaeser-singel 15, Stilbaai Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58be861122505708b9c830621ae13e498771a4dc8755f4033e458971b7a0b74bf298947b3567f5795e78c273a6ba01fc7048?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 15 Ebenhaeser Crescent Stilbaai West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.36981395272 21.407986740476
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem