Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Eden Sands

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- 'n Maksimum van 5 gaste word in die eenheid toegelaat.
- Gaste moet asb. hul eie handdoeke en toiletware saambring.
- Rook is verbode in die eenheid.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Geen partytjies of harde musiek word in die eenheid toegelaat nie.
- Skade aan die eiendom sal gehef word teen die herstelkoste of vervangingskoste van die item.
- Gaste moet te alle tye by die gedragsreëls van die kompleks hou. Indien reëls oortree word sal dit tot boetes lei wat vir die gaste se rekening sal wees.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middleton-weg 42, Winklespruit, Kingsburgh, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8411efbcf104443fd896f9ceea38c30163f6c76327b430b3019019d59cfc557ffa313d7e8e0f8d1d00b727799a81f6d5308f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 5) 14 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit, Kingsburgh 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-15:00 10:00 -30.099635091231 30.859610115414
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem