4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Main Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
24 On Main is in Sandbaai, Hermanus, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Dié dubbelverdiepingwoonstel is op 'n residensiële eiendom en beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea op die onderste verdieping. Daar is 'n aparte badkamer is op boonste verdieping met 'n spabad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, 2 yskaste, 'n wasmasjien, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en 'n broodrooster toegerus. Daar is 'n buitebraai met 'n oop rooster.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 24 Main Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 24 On Main het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Main Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang