LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 24 On Main | LekkeSlaap
+17

24 On Main

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 24, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

24 On Main is in Sandbaai, Hermanus, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié dubbelverdiepingwoonstel is op 'n residensiële eiendom en beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 6 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n spabad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die onderste verdieping beskik oor 'n sitarea met 2 enkelslaapbanke en 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 24 On Main sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 24 On Main
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoofweg 24, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 24 On Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 24, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAABQkhF5ubvTbTKuMshxbn7UEiMHuXwoLIP4ezUqK92nFzQV5Aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 24 Main Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.425516 19.196034
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!