Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Hartenbos

26 on Winburg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Aubrey V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was wonderlik en die huis is ten volle toegerus. Dit was 'n wonderlike vakansie wat ons gehad het en in 26 @ Winburg kon bly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandrie G
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Een ongelooflike tydjie. Hoogs aanbeveelbaar. Lekker geleë en Tannie Kotie is 'n awesome mens. Netjies skoon. Sal vir seker daar gaan vir verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very good, thank you! Very satisfactory. Well stocked with everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Rustig, baie lekker. Pragtige, netjiese plek. Lekker gebly. Gasvrou was baie vriendelik. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Uitstekende verblyf! Vriendelike gasheer, netjiese en skoon kamer, stil omgewing. Skoon, stil en baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomia H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2025

Stil. Asemrowend. Genotvol. Die eienaar het ons goed ontvang en verwelkom. Baie stil area en dit was 'n bonus die kinders het hulle geniet in die pragtige huisie. Ons kon as familie mekaar geniet. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Goeie waarde vir geld. Dit was 'n baie lekker en rustige verblyf. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marile B
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Goed toegeruste, veilige verblyf met vriendelike ontvangs. Ons as gesin van 4 met twee amper tieners het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surette V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2025

Close to beach and waterfront. Awesome stay, will recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kotie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

26 Winburg Street, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApg5vgv60Fc0Cmpt2TcMhAP7cMiQYl1G5TuEhgwvEZas76zGtIx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 26 Winburg Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.119774 22.114322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang