Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3Liebeloft Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liebenbergweg 3, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

3Liebeloft Guest House is 'n intieme 3-ster-gastehuis in Edenvale in Gauteng. Dit is net 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en ideaal vir enigiemand wat in die vroeë oggendure of baie laat in die nag by die lughawe moet wees.

Dit bied gaste gerieflike, stylvolle en moderne verblyf in 2 gerieflike kamers vir 2 en 'n gesinskamer met en suite-badkamers wat elk 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Die veiligheid en sekuriteit van gaste is van die grootste belang en al die nodige voorsorgmaatreëls is getref om gaste veilig en op hul gemak tydens hul verblyf te laat voel.

3Liebeloft Guest House bied maklike toegang tot Midrand, Sandton, Johannesburg en Pretoria via 3 hoofweë, die R24, N1/N3 en N12 en dit is gerieflik geleë om die omliggende nywerheidsgebiede, soos Sebenza en Isando, te bereik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir 3Liebeloft Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Olgah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Liebenbergweg 3, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Gaste dink 3Liebeloft Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liebenbergweg 3, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3a07e34cbf8ebb3970258d61c9222b7db5b80b4841eb68afb1be80f750b8c7562d3d9412f4f3408a3a7959a4241dd464289?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 3 Liebenberg Road Eastleigh 1609 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -26.129366053712 28.161907196045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem