2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 48 Hoofweg, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
48 on Main is in die kusdorp Struisbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie.
Die kamer is aan die voorkant van die eienaar se huis met sy eie ingang. Die kamer het 'n dubbelbed en kasspasie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, maar geen kookgeriewe nie. DStv OpenView is beskikbaar.
Die eiendom is net 450 m van die hoofswemstrand en 1 km van die hawe af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 169
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 48 Hoofweg, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink 48 on Main het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Hoofweg, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang