Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Geen kaartfasiliteit is beskikbaar nie.
Troeteldiere sal onder geen omstandighede toegelaat word nie.
Bring asseblief jou braairooster en skoonmaakmiddels saam.
Slegs die aantal gaste wat bespreek is, sal geakkommodeer word soos versoek. Geen bykomende gaste sal toegelaat word nie.
Skottelgoed moet met vertrek gewas, droog en weggepak word, of 'n boete sal van die sleuteldeposito afgetrek word.
Verblyf word op eie risiko gebruik.
Geen terugbetaling sal gegee word indien gaste besluit om vroeër as die vertrekdatum te vertrek nie.
Sleutels sal nie oorhandig word voordat die volle huurbedrag vereffen is nie.
Reg van toelating voorbehou.
Kontantdeposito-bankfooie is deur die gas betaalbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Hoofweg, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang