51 on Church
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 51, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
51 on Church bied gerieflike, stylvolle, skoon en veilige oornagverblyf vir gesins- of sakereisigers.
Die gastehuis is minder as 'n kilometer vanaf Goldfields Mall & Casino, Welkom Square, Medi-Clinic en Welkom se sakekern.
Die gastehuis maak van sonkrag gebruik en het noodkragbystand tydens beurtkrag. Die gastehuis het ook 'n boorgat en 5 000 L-tenk met 'n sonkragpomp.
Die Purple Plum-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n slim-TV met die volle DStv-pakket, onbeperkte WiFi, lugversorging, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die Silver Glass-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n slim-TV met die volle DStv-pakket, Netflix, onbeperkte WiFi, lugversorging, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die Duck Egg Blue-selfsorgwoonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n sitarea en 'n privaat braai-area. Onbeperkte WiFi en 'n slim-TV met die volle DStv-pakket en Netflix is beskikbaar.
Die Nordic Blue-kamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, onbeperkte WiFi, 'n slim-TV met die volle DStv-pakket en Netflix, en lugversorging. 'n Skuifdeur lei na die stoep waar gaste kan rook en die tuin-uitsig kan bewonder.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Hermanus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kerkstraat 51, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink 51 on Church het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 51, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat