6 on Acacia Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Wilter B
1 nag
5.0
Nov 2025

Was net te kort. Was net te kort, sou wou langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique O
1 nag
5.0
Nov 2025

Excellent stay. Big and comfortable room. Convenient location close to the airport. Friendly and flexible staff. Really enjoyed my stay at 6 Acacia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Great stay - thank you. Great and host went out of his way to assist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James J
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Great value for money. Comfortable and the staff are friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Uitstekend. My man en sy werkskollega het oorgeslaap vir training. Hulle sê die verblyf was puik. Hulle kon selfs van kamer verander met 2 beddens in sonder probleme. Ontbyt was koud toe hulle op tyd daarvoor opdaag. Geen melk en die urn was koud. Maar anders as dit was dit die geld werd. Geen onderdakparkeering nie, maar die kar was veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Stylvol, elegant, stil en netjies. Acacia Guesthouse is sentraal in 'n pragtige stil woonbuurt geleë. Die koningkamer is stylvol, baie netjies en met oorgenoeg spasie. Ons was mal oor die lieflike badkamer met die reuse bad en groot stort. Ek het net die haardroër gemis wat as deel van die ekstras in die kamer aangedui was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Skoon, netjies en veilig. Baie lekker gebly, plek is perfek geleë naby winkels. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Dawie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Heerlike kuier, dankie. Ons het die gastehuis geniet, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekende diens en verblyf. Ons het 'n wonderlike verblyf gehad. So baie dankie vir die uitstekende diens en al die ekstra moeite. Acacia is 'pet friendly' en ons is selfs toegelaat om vroeg in te boek omdat ons vroeg afsprake in Gauteng gehad het. Baie dankie vir alles. Ons sal definitief weer oorbly wanneer ons Gauteng toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Udo A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Like home sweet home. Ons glimlag steeds van oor tot oor na ons ongelooflike verblyf by julle! Dankie vir die hartlike ontvangs, gemaklike en onvergeetlike ervaring. Julle rock.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 104

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Acacia Road, Bedfordview, 2008, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzNGM4NzFiLTliZjAtNGNiMi04ZDVkLTgzZTBkNjMyNmQ4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 6 Acacia Road Bedfordview 2008 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.172557030471 28.157096618385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang