+22
Gastehuis in Bedfordview

6 on Acacia Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Louise N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Peaceful and relaxing. We had a fantastic time, ended up staying another night. The service is great and the food was fantastic! Such a great atmosphere and it is so peaceful that we felt like we were there alone even though there were other guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-Ané V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker. Rustig. Veilig. Gerieflik. Maklik. Dit was heerlik! Regtig geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmanuel B
1 nag
5.0
Des 2025

Rustig, veilig and skoon. Ja. Baie geniet, plek was baie mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Jan 2026

Fixing a few minor things will make a massive change to the stay. Lovely room. What amazes me is that I did not believe that owners actually read these comments or ratings. If they did, they would have noticed that the past 40+ reviews that were submitted all complained about exactly the same things. What is even more amazing is that these are really small (but valid) concerns that many guests raised. So I will spare the owners/managers the burden of having to go and read comments posted by guests. Read my summary: 1 - Crispy clean linen please. (ironed!). 2. Decent towels please, and please, two of them. 3. The TV is still not working, still not working, still not working. 4. Curtain tie-backs are falling out of the walls. Just put in a new screw plug 1mm wider! 5. Fix the darn soap dispenser in the bathroom. Put some shelves in the bar fridge. And that is all folks!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chane S
Kort verblyf Besigheidsreis
2.2
Feb 2026

Voldoende. Die kamer was nie ordentlik skoon gemaak en ontruim na vorige gaste. Die beddegoed was skoon alhoewel die laken nie die matras gepas het nie. Daar was nie tee lepels of enige eetgerei beskikbaar vir ons om te gebruik nie. Die waterdruk was 'n probleem wanneer ons wou stort of bad. Die huis werk van 'n Jojo-tank en as die akkommodasie vol bespreek is, is dit 'n geval van wag en kyk wanneer die druk beter is as jy wil skoon kom. Die eienaar/bestuurder was baie behulpsaam en het plan gemaak waar sy kon, maar dit was ongerieflik om te sukkel met basiese geriewe wat behoort te werk en beskikbaar te wees. Die personeel op die perseel was nie altyd beskikbaar wanneer ons daar was of iets nodig gehad het nie. Paar goed kan verbeter word.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Dani G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Loved it. We absolutely loved the homey, warm and spacious feel of the place. We'll definitely be staying again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilter B
1 nag
5.0
Nov 2025

Was net te kort. Was net te kort, sou wou langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique O
1 nag
5.0
Nov 2025

Excellent stay. Big and comfortable room. Convenient location close to the airport. Friendly and flexible staff. Really enjoyed my stay at 6 Acacia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Great stay - thank you. Great and host went out of his way to assist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James J
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Great value for money. Comfortable and the staff are friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 113

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Acacia Road, Bedfordview, 2008, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzNGM4NzFiLTliZjAtNGNiMi04ZDVkLTgzZTBkNjMyNmQ4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 6 Acacia Road Bedfordview 2008 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.172557030471 28.157096618385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang