Zeewolf
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Odysseusstraat 24, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R3 392 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Zeewolf is 'n selfsorghuis wat in Paradise Beach in Langebaan geleë is. Dit is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis met slaapplek vir 6 gaste en is net 'n paar minute vanaf Club Mykonos en die strand.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastebadkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n stort en toilet het, asook die gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas toegerus. Die oopplan-sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Daar is 'n buite-braai en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 70
Resensies 344
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Odysseusstraat 24, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Zeewolf het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Odysseusstraat 24, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap