620 @ Kwartsiet Kamer

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Susan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lieflike verblyf in Pta Oos. Pragtige, gerieflike, skoon en netjiese eenheid. Ons was aangenaam verras en het baie lekker gebly. Die eenheid is elke dag gediens en vars handdoeke verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Lieflike plek, netjies, gemaklik, skoon en alles is gerieflik ingerig. Verblyf was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Die Bende Pty Ltd G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Skoon, netjies, gerieflik en veilig. Gerieflik en netjies - alles wat jy nodig het vir oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik gebly en geslaap. Diè plekkie is alles wat ons wou gehad het. Pragtige omgewing en toegerus met alles en nog wat!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gretha L
Kort verblyf
4.8
Nov 2025

Ons verblyf by 620@Kwartsiet was vyfster maar bekostigbaar. Ons verblyf by 620@Kwartsiet was vyfster - rustig en veilig. Gasheer het baie moeite gedoen om ons te akkommodeer met 'n persoon met spesiale behoeftes t.o.v. toeganklikheid en gemak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia C
1 nag
5.0
Des 2024

Puik! Ons het so lekker gebly! Kamers is skoon en het so lekker geruik. Daar was koffie en melk, altyd 'n bonus! Kobus en sy vrou was baie gasvry en het ook aangebied om te "puppy-sit" vir 'n rukkie terwyl ons uit was. Ons sal beslis enige tyd weer daar oornag en beveel hulle 100% aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Will definitely recommend it to relatives and friends. Excellent accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deleen B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Neat, quiet and relaxing. The lady for whom I booked was very happy with her stay. She enjoyed the silence and thought the room was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
620 @ Kwartsiet Kamer
Baie dankie. Waardeer julle terugvoer.

Helena L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie impressed met ons verblyf by 620 Kwartsiet. Gasvryheid uit die boonste rakke. Heerlike verblyf wat ons enige tyd kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Die Bende Pty Ltd G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Baie netjiese, veilige blyplek! Het als wat jy nodig het. Sal definitief weer daar bly! Heerlik! Pragtige kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 620 Kwartsiet Avenue, Moreleta Park, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ceb7f759a9a18faadeefa759e1a1625825b693616be53fe286d2dcc7a67798aa52be8d357c9d4bf1edea8d2a2707345021b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 620 Kwartsiet Avenue Moreleta Park 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.827622 28.286642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang