620 @ Kwartsiet
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
620 @ Kwartsiet het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die eienaars woon op die perseel met hulle troeteldiere, maar daar is skeiding tussen gaste se verblyf en die troeteldiere.
Kinders moet asb. onder toesig bly aangesien daar 'n swembad sonder 'n heining is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwartsiet-laan 620, Moreleta Park, Pretoria, 0182, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom