LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 620 @ Kwartsiet | LekkeSlaap
+16

620 @ Kwartsiet

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
620 @ Kwartsiet
Selfsorg
Huisreëls

620 @ Kwartsiet het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die eienaars woon op die perseel met hulle troeteldiere.
Honde word toegelaat indien dit vooraf gereël word, maar gaste moet asb. hul eie beddegoed saambring.
Kinders en troeteldiere moet asb. onder toesig bly aangesien daar 'n swembad sonder 'n heining is.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwartsiet-laan 620, Moreleta Park, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbef7c05547d2e33f236baef90e1de0f1fa073075c662551c1e40dd24d62a6aae796d966fa90514a2554b8430732532f5830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 620 Kwartsiet Avenue Moreleta Park 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.827622 28.286642
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!