LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 620 @ Kwartsiet | LekkeSlaap
+16

620 @ Kwartsiet

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwartsiet-laan 620, Moreleta Park, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (vir 7 persone)

Beskrywing

620 @ Kwartsiet bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenheid vir 7 gaste in Moreleta Park in 'n 9 km-radius van hospitale in die area.

Hierdie oopplan-eenhede het elkeen 'n privaat ingang. Kamer 1 het slaapplek vir 3 volwassenes. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat as 2 driekwartbeddens opgemaak kan word en daar is 'n draagbare enkelbed beskikbaar op versoek. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Kamer 2 het slaapplek vir 2 volwassenes. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat as 2 driekwartbeddens opgemaak kan word. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Kamer 3 het slaapplek vir 2 volwassenes. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat ingang. Die badkamer het 'n stort en toilet en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Elkeen van die drie eenhede het 'n kombuishoekie met ‘n mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe en maaltye kan by die etenstafel geniet word. 'n Tweeplaatstofie met 'n oondjie is beskikbaar op versoek. Daar is ook 'n strykyster en strykplank.

Elke eenheid het 'n slim-TV met volledige DStv en onbeperkte WiFi vir Netflix. Dit eenhede het ook lugversorging.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, 'n oop parkeerplek op die perseel en 'n waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Honde word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

620 @ Kwartsiet is net 4,3 km van Netcare Pretoria-Oos Hospitaal, 4,8 km van Mediclinic Kloof en 8,3 km van Faerie Glen Hospitaal af.

Slaapplek

’n Bespreking by 620 @ Kwartsiet sluit in:

Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 620 @ Kwartsiet
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kwartsiet-laan 620, Moreleta Park, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink 620 @ Kwartsiet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwartsiet-laan 620, Moreleta Park, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbef7c05547d2e33f236baef90e1de0f1fa073075c662551c1e40dd24d62a6aae796d966fa90514a2554b8430732532f5830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000  per nag (vir 7 persone) 1 5 1 5 620 Kwartsiet Avenue Moreleta Park 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.827622 28.286642
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!