+30

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Sindy G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

10/10. I really enjoyed my stay. The service I received was amazing. I wish I had stayed a few more days, but due to work, I could only book a weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly. Plek was skoon, mense vriendelik. Alles wat ons nodig gehad het. Baie lekker gebly. Plek was skoon, mense vriendelik. Alles wat ons nodig gehad het vir 'n billike prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
74 Eden Sands
Baie dankie vir jou 5* gradering, ek waardeer dit opreg. Ek is so bly julle het julle tydjie by 74Eden Sands geniet. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Wiandri G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Huisie van jou huis af. Behalwe vir die weer het ons 'n baie lekker ervaring hier gehad. Tannie Trudie was vreeslik hulpvaardig en baie behulpsaam met enige navrae. Ons het regtig tuis gevoel en sal vir seker weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Amazing. This was a very pleasant place, very clean and I loved the view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Izani H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Asemrowende uitsig op die see in dié pragtige moderne plekkie. Pragtige, goed toegeruste eenheid met alles wat jy nodig het. Die eenheid het 'n prentjie mooi uitsig oor die see en 'n helder, verfrissende swembad paar tree van die strand af. Ons kan nie wag om weer daar oor te bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mitzi L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2025

Very pleasant and well situated. The stay was very nice and Trudie was very helpful and friendly. Will recommend 74 Eden Sands to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danel L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Feb 2025

Nostalgie. Ons het baie lekker gebly. Pragtige netjiese plekkie. Niks meer nodig gehad nie. Sal wel net aanbeveel om beter waaiers aan te skaf. Die 2 is nie voldoende nie. Baie swak. Ander kan ons nie kla nie. Ons het ongelooflik lekker gebly. Stapafstand van strand. Lekker swembad. Naby die nodige winkels. Nostalgiese kinder vakansie akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettiene P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Baie lekker gerus. Die blyplek is soos adverteer. Toegang na strand gaan nie maklik wees vir almal. Die strand is mooi, maar dit wat in stand gehou word deur staat, soos swembad op strand, is verwaarloos en word glad nie onderhou nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 820
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 820
per nag (plek vir 5)
Bespreek

42 Middleton Road, Winklespruit, Kingsburgh, 1426, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiMWM2ODM0LWYwMGQtNDRmZC04MjIzLWQ4YWMyYWE2NzQ3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 5) 127 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit 1426 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.099561 30.859229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang