+30

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

10% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Bring asb. jou eie handdoeke.
Die eenheid bied slaapplek aan 'n maksimum van 4 volwassenes en 1 kind.
Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Gaste moet asb. vooraf reëlings tref indien hulle addisionele parkeerplek benodig.
DStv is beskikbaar, maar daar is beperkte kanale.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Daar word van gaste verwag om asb. die eenheid te laat soos wat hulle dit met aankoms gekry het, anders sal 'n ekstra skoonmaakfooi gehef word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 820
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 820
per nag (plek vir 5)
Bespreek

42 Middleton Road, Winklespruit, Kingsburgh, 1426, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiMWM2ODM0LWYwMGQtNDRmZC04MjIzLWQ4YWMyYWE2NzQ3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 5) 129 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit 1426 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.099561 30.859229

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang