Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A and R Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 27 resensies vir A and R Guesthouse
Netheid
3.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.7/5
Daniel J B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel J B
Besigheidsreis

Als goed vir wat mens betaal.

Baie lekker gebly. Vriendelike mense en goeie diens. Plek is redelik, nie great nie. Stortdruk is power.

Hermanus V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus V
Enkelreisiger

Baie lekker plekkie met privaat kombuis met stoof, mikrogolf en yskas. Baie geniet.

Het dit baie geniet. Plek is baie netjies en my kind het die speelarea baie geniet. Sal definitief weer daar gaan bly.

Noline V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noline V
Gesin met klein kinders

Lekker ontspanne.

Defnitief 'n plekkie wat geskik is vir 1 of 2 aande se verblyf. Enigste negatiewe punt was die waterdruk van die stort, maar verder het ons baie lekker gebly.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
Brendan C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brendan C
Gesin met klein kinders

Goed genoeg vir 'n plek om oor te slaap tydens 'n reis.

Ons het lekker gebly, maar sal net aanbeveel vir 'n vinnige plek om te slaap tydens 'n reis. Dit was nie die skoonste plek waar ons al gebly het nie, so die netheid kan beslis verbeter word.

David J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David J
Enkelreisiger

Lekker atmosfeer, die gastehuiseienaars is baie vriendelik, behulpsaam en akkommoderend - sal die gastehuis aanbeveel.

Lekker atmosfeer, goeie ligging, skoon en netjies, Eienaar baie vriendelik, behulpsaam en akkommoderend. Sal definitief die gastehuis aanbeveel.

Rina J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf onder geen omstandighede soos per web aangedui nie.

Geen geriewe soos op webblad geadverteer nie. Wasbak in badkamer se kraan is los en het baie water gemors. Badkamer was nie skoon nie (stof en spinnerakke) - gordyne vuil.

Zelda M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M
Gesin met tieners

Rustig.

Ek en my twee seuns het slegs een nag oorgeslaap. Baie stil omgewing. Netjies en veilig.

Jean-pierre V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jean-pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie so gerieflik soos verwag nie.

Geen warm water beskikbaar. Beddegoed het na rook gebruik. Beperkte spasie vir troeteldiere om in te beweeg.

Bertram Jacobs J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bertram Jacobs J
Gesin met klein kinders

Ja, indien jy bekostigbare verblyf soek.

Indien jy bekostigbare behuising soek. Geen probleem. Jy kan gewoond daaraan raak as jy meer as 3 aande daar bly.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
Adri-susan G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri-susan G
Saam met vriende

Goedkoop en veilig.

Veilig, skoon en goedkoop.

Monique M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique M
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies.

Baie oulike plek. Was skoon en netjies en die prys was bekostigbaar.

Annelize M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Annelize M

Teleurstellend.

Geen plek om skottelgoed te was. Donker. Geen diefwering. Warm. Beddegoed lyk oud en verweer.

Francois V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Enkelreisiger

Ek het net oorgeslaap, maar alles was skoon en netjies.

Hulle was bereid om vir my te wag tot amper 12uur die nag. Goeie diens. Lekker plekkie.

Ayesha K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ayesha K
Gesin met tieners

Our host was friendly and welcoming.

The Guesthouse was very comfortable and had all that was needed for our stay.

Helen B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen B
Saam met vriende

Vriendelik, netjies, gasvry.

Het 10 uit 10 diens ontvang.

Jakes C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie halfpadstop, maar met teleurstellende feite.

Alles baie goed, maar moet asb. nie iets aanbied wat nie werk soos die Jacuzzi, wat maar net 'n bad is, want dit werk nie, dit lei mens om die bos.

Roelof L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en skoon.

As ek kan 'n voorstel maak, ons het heerlik gekuier net 'n bedlampie gemis. Die res was baie aangenaam.

Francois G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G

Baie vriendelik uitstekende diens. Baie vriendelik. Stil en rustig.

Sal enige tyd weer daar slaap.

Elana M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Elana M
Saam met vriende

Expectations were not met.

The room was okay-ish, just gave a huge claustrophobia effect. I just wish she would have given us a better room and they were not there when it was time to check in which was stressful. Other than that the stay was okay.

Sean D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Guesthouse kort strykbord en strykyster.

Janke V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke V
Gesin met tieners

Een nag verblyf.

Baie vriendelike ontvangs gehad. Gratis WiFi gehad. Net vir een nag oorblyf is dit die moeite werd.

Hugo V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Sal voorstel bad word uitgehaal om plek te maak vir opwas van skottelgoed en meer breekgoed vir as jy wil braai en as toilet meer privaat kan wees.

Gideon H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon H
Gesin met klein kinders

Baie mooi, skoon en netjies.

Die kamer was 'n bietjie oopplan na my persoonlike smaak, maar dit was nietemin 'n baie aangename ervaring.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
Tonia K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tonia K
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en gemaklik.

Vriendlik, gasvry en gewillig/gereed om te help.

Vanaf R490
R490 R441
per nag, vir 2 mense
Vanaf R490
R490 R441
per nag, vir 2 mense
Vanaf R490
R490 R441
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilcocksstraat 26, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc0e5f0912e2dae15382667b10fcf40ebbb8771f8b14d67112dfcd9fe4f3a017d7a4f31559b283cef0bc0382b9c7d9e85bc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R490 nouVanaf R441 per nag, vir 2 mense 27 5 1 4 26 Wilcocks Road Noordhoek 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.090719171036 26.248279809952
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem