+207
Selfsorg in Driehoek

'n Cherry Lane Selfsorg en B&B

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Roleen B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Pragtig. Sal vir seker weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
'n Cherry Lane Selfsorg en B&B
Hallo Roelien Baie dankie vir die pragtige terugvoer, ons is bly julle het dit geniet.

Johan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Baie lekker en welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
'n Cherry Lane Selfsorg en B&B
Goeie middag Johan Baie dankie vir die baie gewaardeerde terugvoer. Ek is baie bly julle het dit geniet. Ons sien uit om julle weer in die nabye toekoms te ontmoet.

Juanita G
1 nag
5.0
Mrt 2026

Gemaklik, rustig, gasvry. Ons het, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
'n Cherry Lane Selfsorg en B&B
Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Dit klink of jy regtig 'n aangename ervaring gehad het. Sulke woorde maak altyd 'n groot verskil vir 'n gasheer of span wat moeite doen om alles netjies en gemaklik te hou.

Mareska J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Vriendelike ontvangs en rustige, skoon, netjiese kamer. Ontbyt was heerlik. Was heerlik en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
'n Cherry Lane Selfsorg en B&B
Baie dankie, Mareska. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te kon hê. Ons is bly dat julle jul verblyf geniet het en so ook die ontbyt. Annetjie maak nogal altyd baie moeite om die ontbytjie baie aantreklik en smaaklik te maak. Ons sien uit om julle weer by ons te ontvang. Mooi bly. Cherry-groete Kassie, Nita en Annetjie en die res van ons span

Louis B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Great services. Great services and prices.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
'n Cherry Lane Selfsorg en B&B
Good afternoon Louis, Thank you for this beautiful review. We are pleased to see that our service and prices are valued.

Reinette F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Nie op die eerste keer nie, en beplan om weer terug te gaan - baie dankie! Pragtige plek met vriendelike en hulpvaardige gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
'n Cherry Lane Selfsorg en B&B
Baie dankie vir u hartlike terugvoer! Ons is verheug om te hoor dat u die verblyf en ons span se gasvryheid waardeer het. Dit beteken vir ons baie dat u beplan om weer terug te kom – ons sien regtig uit daarna om u weer te verwelkom en nog 'n heerlike ervaring te bied. Tot volgende keer, en veilige reise!

Marc J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Best stay possible. The stay at Cherry Lane was amazing. I would recommend them to anyone looking for a great stay and good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
'n Cherry Lane Selfsorg en B&B
Thank you so much for your kind words and recommendation! We’re delighted to hear that you enjoyed your stay at Cherry Lane and found it to be great value for money. Our team takes pride in creating a welcoming and comfortable environment for our guests, and it’s wonderful to know we succeeded in making your visit memorable. We look forward to hosting you again whenever you’re in the area!

Heidi S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Troeteldier vriendelik. Mooi omgewing. Dit was prakties. Het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
'n Cherry Lane Selfsorg en B&B
Baie dankie dat u tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Ons waardeer u positiewe terugvoer en is bly dat u verblyf aangenaam was. Dit is vir ons belangrik om gaste vriendelik en behulpsaam te ontvang, en ons is verheug dat dit u ervaring weerspieël. Ons sien daarna uit om u weer by ons gastehuis te verwelkom.

Christo B
1 nag
4.8
Mrt 2026

Enjoyed my stay. Nice countryside environment, pet friendly, easy to leave early in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
'n Cherry Lane Selfsorg en B&B
Thank you for your kind words. We are so pleased that you enjoyed the countryside environment and felt at ease during your stay. Our guesthouse is pet-friendly, and we love that guests can share the experience with their furry companions. We also understand the importance of flexibility, so we’re glad you found it easy to leave early in the morning. Creating a welcoming, convenient, and peaceful atmosphere is what we strive for, and it’s wonderful to know this made your stay enjoyable. We look forward to welcoming you back again soon.

Amelia J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Baie mooi. Skoon en netjies. Sal enige tyd weer daar oorslaap. Baie netjies. Baie lekker gebly. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
'n Cherry Lane Selfsorg en B&B
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Ons waardeer dit opreg dat jy jou ervaring met ons deel. Dit is vir ons ’n groot vreugde om te hoor dat jy die plek mooi, skoon en netjies gevind het, en dat jy enige tyd weer by ons sal kom oorslaap. Jou woorde gee vir ons span nuwe energie om aan te hou sorg dat elke gas se verblyf gemaklik en aangenaam is. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom en jou volgende besoek net so spesiaal te maak.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 100
20 % AF
R 1 100 R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
20 % AF
R 1 100 R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 100
20 % AF
R 1 100 R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Dominee Kok Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3482c21c22d3c11665f15772363dca09140928c6b35890108e18f4130130af77e7a5d4846b2202702a79f5820c2cf2845bd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag, vir 2 mense 126 5 1 5 3 Dominee Kok Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.218090188732 26.180377943781
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang