Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Driehoek

A Cherry Lane Self Catering and B&B

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Salomé D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Wat 'n fantastiese plek. Die eienaars is besonderse mense. Lovit. Onvergeetlike verblyf. Wens ons kon nog langer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
A Cherry Lane Self Catering and B&B
Goeie more, baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Sien uit daarna om julle weer in die nabye toekoms te verwelkom.

Alex N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie nice, stil, veilig en skoon! Baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar slaap. Ek kan Cherry Lane 100% aanbeveel. Als was reg en mooi en goeie diens, ens. ens. ens. Selfs 'n klein winkel met als wat jy nodig mag hê vir oornag. Bier, vleis en hout. Wat het jy meer nodig, lol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
A Cherry Lane Self Catering and B&B
Goeie more, Alex, baie dankie vir die amazing review. Ons is bly julle het dit geniet; sulke terugvoering maak ons harte warm. Dit beteken dat ons gaste die harde werk en lojaliteit van ons as eienaars en personeel raak sien. Hoop om jul in die nabye toekoms weer te sien. Geniet 'n voorspoedige nuwe en geseende jaar.

Susan B
1 nag
5.0
Nov 2025

Bekostigbaar en veilig. Alles wat jy nodig het vir oornag akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
A Cherry Lane Self Catering and B&B
Goeie more, baie dankie vir jou terugvoering, dit word opreg waardeer.

Lynette V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Oornag saam met vriende op 'n pragtige plot buite Bloemfontein. Anita het ons verwelkom op hulle pragtige plekkie. Die eenheid is smaakvol, dog prakties gemeubileer en ons het alles gevind wat ons nodig gehad het. Die beddens is eersteklas en ons het heerlik geslaap tot die voëls ons wakker gemaak het. Die stilte en rustigheid was presies waarna ons gesoek het - anders sou ons in die stad gaan slaap het. Ek sal vir seker weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
A Cherry Lane Self Catering and B&B
Goeie more, Lynette. Baie dankie vir die pragtige terugvoering, word opreg waardeer. Hier gesels die natuur met jou siel. Hoop om jul kom kuier weer vir ons in die nabye toekoms.

Louw R
1 nag
5.0
Aug 2025

Lekker gerus na 'n lang dag se reis. Die kamers is baie mooi en die verblyf is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
A Cherry Lane Self Catering and B&B
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer en fantastiese punte. Ons is bly dat julle so lekker gebly het by ons. Cherry-groete Nita

Elmarie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sien sterre. Baie aangename verblyf en vriendelike behulpsame eienaars. Ons het baie lekker oorgeslaap in gemaklike, warm beddens. Plek was baie netjies en skoon en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
A Cherry Lane Self Catering and B&B
Fantasties! Baie dankie Elmarie vir jou wonderlike terugvoer - dit word opreg waardeer. Ek sal ook vir my personeel bedank vir hulle mooi werk, want sonder hulle sal ons dit nie kan doen nie. Dit is nie altyd maklik om mense tevrede te stel nie, maar ons probeer ons bes en dit is waarom sulke positiewe terugvoer ook vir ons baie moed gee. Hoop om julle weer vorentoe by ons te kan huisves. Cherry-groete Nita, Kassie en ons oulike span!

Leida S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

100%. Dit was presies wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
A Cherry Lane Self Catering and B&B
Hi Leida. Ons is bly dat ons 100% jou behoeftes kon bevredig het. Baie dankie vir jou terugvoer en jou goeie punte wat jy vir ons gegee het. Ons waardeer dit opreg. Cherry-groete Nita, Kassie en die span

Reinette F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik! Lieflike plek en lekker gebly met ons twee hondjies! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
A Cherry Lane Self Catering and B&B
Baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoer. Hoop om julle weer by ons te sien. Ons waardeer julle ondersteuning. A Cherry Lane Self Catering and B&B

Emile D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Des 2025

Clean, safe, homely yet private. Excellent facilities and pleasant hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
A Cherry Lane Self Catering and B&B
Goeie middag, baie dankie vir die pragtige terugvoering. Ons waardeer dit opreg en sien daarna uit om julle weer in die nabye toekoms te verwelkom. Geseende en voorspoedige nuwe jaar.

Leon V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Lekker. Baie lekker gebly, plek het baie spasie en plek om rustig te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
A Cherry Lane Self Catering and B&B
Goeie middag, baie dankie vir die pragtige terugvoering. Ons waardeer dit opreg en sien daarna uit om julle weer in die nabye toekoms te verwelkom. Geseende en voorspoedige nuwe jaar.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Dominee Kok Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3482c21c22d3c11665f15772363dca09140928c6b35890108e18f4130130af77e7a5d4846b2202702a79f5820c2cf2845bd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 3 Dominee Kok Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.218090188732 26.180377943781
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang