+91
Selfsorg in Bloemfontein

A Little Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 618 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annegret M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Loved it. Would definitely come back. All the little things made it really special. An umbrella for the rain. Spices and oil for cooking (they are often forgotten when you pack for self-catering). The whole check-in procedure was amazingly easy and generally, it's just a lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Annegret, it was lovely having you and your group stay with us. We would be delighted to welcome you back! Thank you so much for this lovely message — it truly made our day! We’re so happy you noticed all the little details: the spices, oil, umbrella and the easy check-in process. It’s exactly those small touches we hope make guests feel at home.

Bennita D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Oornag by a little guesthouse. Baie lekker gebly. Baie vriendelike diens en baie gerieflike kamers toegerus met alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Hi Bennita, baie dankie vir die resensie. So bly om te hoor dat julle lekker gebly het en dat die kamer alles gehad het wat julle nodig gehad het. Was so lekker om jou te ontmoet!

Mari P
1 nag
5.0
Des 2025

Netjies, vriendelike ontvangs en alles wat jy nodig het. Ons het heerlik geslaap na 'n lang reis vanaf Mosselbaai. Ek sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is bly om te hoor dat julle ’n vriendelike ontvangs gehad het en alles gehad het wat julle nodig was. Dit is heerlik om te weet dat julle lekker kon rus ná die lang pad vanaf Mosselbaai. Ons sien daarna uit om julle weer by ons te verwelkom.

Dirk D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Good. Linen was nice and clean and towels smelled nice. Could tell the place was prepared for our arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Thank you so much for your feedback It was really lovely to hear that you found the linen clean and fresh, and we especially appreciate you mentioning the towels. Warm regards, Annalie

Marizel K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Tevrede. Alles wat mens nodig het, is daar. Dis netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie Marizel vir die resensie. Ons is bly om te hoor dat alles wat nodig is daar was, en dat julle dit netjies en skoon ervaar het. Dit beteken vir ons regtig baie.

Johann K
1 nag
4.4
Mrt 2026

Gerieflik, baie privaat en veilig. Stil omgewing en het die buitelewe geniet. Baie naby aan die N1 en ook 'n vulstasie net na die aansluiting op die hoofpad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie vir jou boodskap. Die stilte en buitelewe maak dat ons hier bly, en die sentrums binne 5 km is 'n pluspunt. Hoop ons sien jou weer. Groete, Annalie

Walter P
1 nag
3.6
Jan 2026

Lekker, rustig in 'n mooi omgewing. Die plek is netjies en die ligging is goed. Die kamer waarin ons gebly het, was 'n bietjie smal en benodig 'n bietjie aandag, maar dit is tog die moeite werd om oor te bly.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie dat julle die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons is bly om te hoor dat julle die netheid en ligging geniet het. Dankie ook vir die eerlike opmerkings oor die kamer — dit help ons om aan te hou verbeter. Ons waardeer dit opreg.

Wilna Van Der K
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Heerlik rustig en mooi omgewing. Heerlike rustige verblyf in 'n eenheid wat goed ingerig is en baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Dankie vir jou boodskap. Was baie lekker om julle te ontmoet en ons het julle aanbevelings baie waardeer. Groete, Annalie

Riet Van Der Westhuizen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons sal graag weer daar wil bly as ons weer in Bfn kom. Ons het baie lekker gebly. Lekker geslaap. Die gastehuis is goed ingerig. Mens kan sien die gasvrou neem die behoeftes van die reisigers in ag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer! Dit beteken baie vir ons om te hoor dat julle gemaklik geslaap het en dat die kamer alles gehad het wat julle nodig gehad het. Ons probeer regtig aandag gee aan die klein dinge wat ’n reis makliker en meer ontspanne maak — so dankie dat julle dit raakgesien het. Ons hoop om julle weer hier te verwelkom wanneer julle weer in Bloemfontein kom draai. Veilige reise tot dan!

Adriaan E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly. Sal weer daar oornag. Baie netjies. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie vir jou mooi resensie! Dis heerlik om te hoor dat julle die eenheid as netjies ervaar het. Dit is altyd vir ons 'n plesier om nuwe gaste te ontmoet, en ons is so bly dat julle hier was! Ons sien uit na julle volgende verblyf!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 618

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Van Blerk Avenue, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50e04225ceeaf3bed0161f426fd282a3debe7bc964765f303c338b73cbb420ef11c9d2d2a6adbad3834be379880c951b4801?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 618 5 1 5 15 Van Blerk Avenue Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.077871745938 26.172567406284
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang