A Little Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Eenheid 1: 1 dubbelbed en 1 driekwartslaapbank
Selfsorg
Eenheid 2
Selfsorg
Eenheid 3
Selfsorg
Eenheid 4
Selfsorg
Eenheid 5
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Kinders van 0 tot 1 jaar bly gratis.
Kinders van 2 tot 13 jaar betaal R50.
Ontbyt word voorsien op die nuwe stoep. Die stoep kan ook gebruik word vir ander vieringe of klein informele vergaderings/konferensies vir tot 20 afgevaardigdes. Kontak A Little Gueshouse direk nadat bespreking van verblyf gefinaliseer is.
Eenheid-tariewe sluit ’n teetrollie in (met vars koffie in die koffiedompelpot) en ’n mandjie met beskuit.
Ons 2 honde op die perseel is baie vriendelik, maar is nie altyd so verwelkomend teenoor ander troeteldier-besoekers soos hulle teenoor die gaste is nie.
Kansellasiebeleid: Toegeeflik
24 uur voor die inklokdatum
100% van jou deposito word terugbetaal indien jy 24 uur of meer voor jou inklokdatum kanselleer.
Minder as 24 uur voor die inklokdatum
0% van jou deposito word terugbetaal indien jy minder as 24 uur voor jou inklokdatum kanselleer.

Gaste wat na A Little Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R777 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za