Beskrywing
Die dubbel-eenheid het 'n dubbelbed. Daar is lugversorging, gratis WiFi en 'n en suite-stort. Daar is ook 'n lessenaar, 'n kombuis met 'n teeskinkbord en beskuit. Daar is ook 'n TV met DStv-gastehuispakket met KykNet. Daar is 'n geplaveide stoep met 'n Weber buite en veilige onderdakparkeerplek 20 m weg.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
COVID-19: Geniet 'n ontsmette omgewing by die gastehuis (Al die kamers word 2 keer per dag met ADI Disinfectant gesproei). Gaste kan bespreek, betaal en bly sonder om met ander mense in kontak te kom. Handsaniteermiddel is in elke kamer beskikbaar. Daar moet stilte tussen 21:00 en 06:00 wees. Besoekers word slegs toegelaat indien die bestuurder aan diens dit goedkeur. Rook word slegs in die tuin toegelaat. Alhoewel seep voorsien word, raai ons gaste aan om hulle eie ook te bring. Daar is 'n boorgat, gasstofie en 2 batteryligte in elke eenheid vir onvoorsiene noodgevalle. Daar is 2 klein hondjies op die perseel - 'n miniatuur Schnauzer (Krummel) en 'n Fox Terrier (Spikkels). Hulle sal blaf wanneer gaste arriveer, maar hulle is vriendelik.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ’n leefarea, ’n kombuis, ’n stoep en onderdakparkeerplek, sowel as gratis WiFi en lugversorging. ’n Slaapbank kan as ’n bed opgemaak word, en ’n kampbed kan op versoek voor 14:00 op die dag van aankoms gereël word.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond

Die kamer het 2 enkelbeddens, 'n slaapkamer en 'n opslaanbed (opsioneel). Daar is ook lugversorging, gratis WiFi, 'n en suite-stort en 'n lessenaar. Die kombuis is met tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit ingerig. Daar is 'n platskerm-TV met DStv, 'n privaat stoep, braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
COVID-19: Geniet 'n ontsmette omgewing by die gastehuis (Al die kamers word 2 keer per dag met ADI Disinfectant gesproei). Gaste kan bespreek, betaal en bly sonder om met ander mense in kontak te kom. Handsaniteermiddel is in elke kamer beskikbaar. Daar moet stilte tussen 21:00 en 06:00 wees. Besoekers word slegs toegelaat indien die bestuurder aan diens dit goedkeur. Rook word slegs in die tuin toegelaat. Alhoewel seep voorsien word, raai ons gaste aan om hulle eie ook te bring. Daar is 'n boorgat, gasstofie en 2 batteryligte in elke eenheid vir onvoorsiene noodgevalle. Daar is 2 klein hondjies op die perseel - 'n miniatuur Schnauzer (Krummel) en 'n Fox Terrier (Spikkels). Hulle sal blaf wanneer gaste arriveer, maar hulle is vriendelik.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en daar is ook 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en die sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar en buite is daar 'n stoep met Weber-braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek, gratis WiFi en lugversorging is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
COVID-19: Geniet 'n ontsmette omgewing by die gastehuis (Al die kamers word 2 keer per dag met ADI Disinfectant gesproei). Gaste kan bespreek, betaal en bly sonder om met ander mense in kontak te kom. Handsaniteermiddel is in elke kamer beskikbaar. Daar moet stilte tussen 21:00 en 06:00 wees. Besoekers word slegs toegelaat indien die bestuurder aan diens dit goedkeur. Rook word slegs in die tuin toegelaat. Alhoewel seep voorsien word, raai ons gaste aan om hulle eie ook te bring. Daar is 'n boorgat, gasstofie en 2 batteryligte in elke eenheid vir onvoorsiene noodgevalle. Daar is 2 klein hondjies op die perseel - 'n miniatuur Schnauzer (Krummel) en 'n Fox Terrier (Spikkels). Hulle sal blaf wanneer gaste arriveer, maar hulle is vriendelik.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 7 het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n derde enkelbed en 'n matras op versoek. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, 'n Snappy Chef met potte en panne, en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook lugversorging, WiFi, TV met DStv en 'n privaat tuin met braaigeriewe. Hierdie eenheid kan aan eenheid 6 (1 dubbelbed en 1 opslaanbed) vir 'n groter bespreking gekoppel word.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
COVID-19: Geniet 'n ontsmette omgewing by die gastehuis (Al die kamers word 2 keer per dag met ADI Disinfectant gesproei). Gaste kan bespreek, betaal en bly sonder om met ander mense in kontak te kom. Handsaniteermiddel is in elke kamer beskikbaar. Daar moet stilte tussen 21:00 en 06:00 wees. Besoekers word slegs toegelaat indien die bestuurder aan diens dit goedkeur. Rook word slegs in die tuin toegelaat. Alhoewel seep voorsien word, raai ons gaste aan om hulle eie ook te bring. Daar is 'n boorgat, gasstofie en 2 batteryligte in elke eenheid vir onvoorsiene noodgevalle. Daar is 2 klein hondjies op die perseel - 'n miniatuur Schnauzer (Krummel) en 'n Fox Terrier (Spikkels). Hulle sal blaf wanneer gaste arriveer, maar hulle is vriendelik.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het ’n koninggrootte-bed (of 2 enkelbeddens), 2 enkelbeddens (of 'n koninggrootte-bed) in die sitarea en die badkamer het ’n stort. Daar is ’n sitarea, ’n ten volle toegeruste kombuis, ’n TV met DStv, ’n tuin met ’n braai-area, onderdakparkeerplek, gratis WiFi en lugversorging. ’n Enkelslaapbank (of matrasse) kan voor 14:00 op die dag van aankoms gereël word.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
COVID-19: Geniet 'n ontsmette omgewing by die gastehuis (Al die kamers word 2 keer per dag met ADI Disinfectant gesproei). Gaste kan bespreek, betaal en bly sonder om met ander mense in kontak te kom. Handsaniteermiddel is in elke kamer beskikbaar. Daar moet stilte tussen 21:00 en 06:00 wees. Besoekers word slegs toegelaat indien die bestuurder aan diens dit goedkeur. Rook word slegs in die tuin toegelaat. Alhoewel seep voorsien word, raai ons gaste aan om hulle eie ook te bring. Daar is 'n boorgat, gasstofie en 2 batteryligte in elke eenheid vir onvoorsiene noodgevalle. Daar is 2 klein hondjies op die perseel - 'n miniatuur Schnauzer (Krummel) en 'n Fox Terrier (Spikkels). Hulle sal blaf wanneer gaste arriveer, maar hulle is vriendelik.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 25 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Blerk-laan 15, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom