+91

A Little Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Van Blerk Avenue, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

A Little Guesthouse bestaan uit 7 eenhede en kan tot 25 gaste akkommodeer wat bestaan uit 18 volwassenes en 7 kinders jonger as 12 jaar. Die eiendom is 'n selfsorg-instansie met 'n ontspanne plattelandse atmosfeer.

Al die eenhede is toegerus met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke eenheid sluit ook 'n kombuisie, WiFi, lugversorging, elektriese komberse, 'n privaat ingang, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar, veilige onderdakmotorafdakparkeerplek en braai-area in. Die eenhede word daagliks gediens. Die Stay Essential besigheid DSTV-pakket word ook aangebied wat al die sportkanale en KykNet insluit.

Binne 'n radius van 5 km sal gaste geriewe vind wat onder meer supermarkte, vulstasies, restaurante, wegneem-franchises en OTM'e insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 609 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Riet Van Der Westhuizen V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal graag weer daar wil bly as ons weer in Bfn kom. Ons het baie lekker gebly. Lekker geslaap. Die gastehuis is goed ingerig. Mens kan sien die ga...
Sien meer
Nov 2025
Adriaan E
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Sal weer daar oornag. Baie netjies. Vriendelike ontvangs.
Okt 2025
Helen S
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing! Thoughtful chocolates on the pillows and homemade rusks for each of us.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Morne V
Gesin met tieners
5.0
Dit was 'n awesome, cosy akkommodasie. Baie oulike, gesellige akkommodasie. Ontvangs was great en ons as 'n familie het die hele opset van die little ...
Sien meer
Jul 2025
Carien W
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en veilig. Lekker warm geslaap, baie veilig en gemaklik.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 609

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 15 Van Blerk Avenue, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Gaste dink A Little Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Van Blerk Avenue, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50e04225ceeaf3bed0161f426fd282a3debe7bc964765f303c338b73cbb420ef11c9d2d2a6adbad3834be379880c951b4801?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 609 5 1 5 15 Van Blerk Avenue Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.077871745938 26.172567406284
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang