+49
Selfsorg in Lambertsbaai

Aan't See House and Apartment

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 121 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Aan't See House and Apartment is in die rustige kusdorpie Lambertsbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis en 'n eenslaapkamerwoonstel. Die huis en die woonstel het pragtige see-uitsigte.

Die dubbelverdiepinghuis is op die rotse gebou en het 'n klein hek wat die huis van die see skei. Die huis beskik oor 2 slaapkamers op die boonste verdieping met en suite-badkamers en see-uitsigte. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea en -kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die leefarea het 'n binnebraai-area en lei na 'n stoep.

Die privaat woonstel is rolstoelvriendelik en het slaapplek vir 2 gaste. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n lae stort met 'n sitplek en handrelings. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is goed toegerus vir selfsorg en die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe.

Daar is parkeerplek in 'n afstandbeheerde motorhuis en die huis het 'n elektriese heining en hek.

Lambertsbaai bied 'n verskeidenheid opelug-restaurante en gaste kan doendinge soos sandplankry, swem, branderplankry, visvang en 4x4 geniet, bootvaarte na Bird Island bespreek, of vanaf Augustus tot November dolfyn- en walviskyk.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 300 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Estelle B
Saam met vriende
5.0
A perfect beachside escape. What a lovely stay in the most beautiful beach house! From the stunning decor to the warm and welcoming atm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Christel V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklik en luuks. Ons is so vriendelik ontvang. Die plek self is so gerieflik, skoon en luuks met 'n fantastiese uitsig oor die see. Dit was so ...
Sien meer
Mei 2026
Ronell S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n geluksalige kuiertjie met die branders in jou ore, baie dankie. Sien sterre.
Mrt 2026
David H
Saam met vriende
5.0
We loved our views and the convenience of the location. Everything was amazing! Attractively furnished, spacious, comfortable in every ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Reinhardt H
Saam met lewensmaat
5.0
Knus, wonderlike ligging, ons sal weer kom kuier. Ons het baie lekker gebly, baie gerieflik en goed ingerig. Die yskas is 'n bietjie knap vir langer t...
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Loura Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 320

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 121 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aan't See House and Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

121 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5YjVkNjQxLTZlMmItNGNmMi1iMmZjLTdmMjI0YWUxNDljOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 300 5 1 5 121 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.103618 18.304497
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang