Adriaan's place
Kry 30% af vir verblyf voor 2 Julie 2024. Bespreekbaar tot 16 Mei 2024
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cambridge-straat 272, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R750R525 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Adriaan's place bied semi-selfsorgverblyf in Bethlehem.
Gaste kan die woonstel met slaapplek vir 4 of die dubbelkamer met slaapplek vir 2 bespreek. Elke eenheid het 'n privaat ingang, slaaparea, privaat badkamer en 'n kombuisie.
Die woonstel het 'n dubbelbed en 'n slaapbank, en die dubbelkamer het 'n koningingrootte-bed. Die beddens het elektriese komberse en elke en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet.
Die kombuisies is met yskaste, mikrogolfoonde, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV in elke eenheid.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Bethlehem spog met historiese sandsteengeboue wat as provinsiale erfenisgebiede verklaar is, en gaste kan die Bethlehem-museum of die Sol Plaaitjie-dam besoek, 'n rondte gholf speel of een van die staproetes in die omgewing aandurf.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Philip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Jaar gelys 2
Ligging
- Cambridge-straat 272, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink Adriaan's place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Eureka Bethlehem Malotiroete Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cambridge-straat 272, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom