10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 138 Spandoukop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Affêre Karoodorp is 'n knus strandhuis in Hartenbos op die Tuinroete. Dié huis is ideaal vir 'n gesinsvakansie en is net 200 m vanaf die hoofstrand en winkels.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders. Dit beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die leefarea met lugversorging, 'n etenstafel met stoele, 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv.
Buitebraaigeriewe is beskikbaar.
Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 138 Spandoukop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Affêre Karoodorp het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
138 Spandoukop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang