+31
Tentekamp in Klaasvoogd West

AfriCamps by Pat Busch Bergreservaat

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Christian S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful. Amazing stay. Very peaceful. Clean and neat accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps by Pat Busch Bergreservaat
Thank you for the wonderful feedback!

Lize G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2026

Baie lekker gebly! Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruan V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2026

Lieflik, sien kommentaar bo. Daar is 'n boom wat die lieflike uitsig toelaat (reg teen nommer 9 se deck) - dis iets eenvoudig wat 'n baie groot negatiewe impak het. Buiten dit (en geen braaitang / stukkende rooster), het ons heerlik gebly, idilies!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Flippin uitstekend. Ons as gesin het elke oomblik geniet in die natuur, dit was net goed vir die siel en die diens en mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps by Pat Busch Bergreservaat
Hi Chris! Thank you so much for your wonderful review! We’re so glad you and your family enjoyed your time in nature and that our team made you feel welcome. We hope to see you again soon!

Rhoda L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Was heerlik! Wens ons kon langer bly! Heerlik! Kinders het heerlik met gehuurde fietse rondgery.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps by Pat Busch Bergreservaat
Hi Rhoda, thank you for an awesome review! We are thrilled to hear that you and your family had a great time!

Marlene P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Asemrowend mooi. Alles wat jy nodig het. Absoluut die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps by Pat Busch Bergreservaat
Hi Marlene, thank you for your awesome review!

Anria V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rus vir die siel, sal weer terug gaan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps by Pat Busch Bergreservaat
Hi Anria, thank you for a wonderful review!

Barend J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Uitstekend. Baie stil en rustig, perfek om bietjie weg te kom uit die stad uit!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps by Pat Busch Bergreservaat
Hi Barend, thank you for your awesome review!

Dirk T
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2024

Baie vinnig, maar baie geniet. Ons het baie lekker gebly en die kaggel was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps by Pat Busch Bergreservaat
Hi Dirk, thank you for your awesome review!

Ashley T
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Wonderful. Lovely first time glamping experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps by Pat Busch Bergreservaat
Hi Ashley, thank you for your wonderful review!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 475

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R1 740
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek

AfriCamps by Pat Busch, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 50 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb71fd82e17d6aab6b710b95f0ead9e5478816c8d1e7e37553de3ba5553e5164b9aac23d57fc165d9145ae19c7bf6ab5a22b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 AfriCamps by Pat Busch Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.775923137218 19.99642048214
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang