5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Kaap De Goede Hoop Laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Alikreukel is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in die hartjie van die bedrywige Hartenbos-area. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie, stapafstand van die strand en ATKV se vermaaklikheidsarea.
Hierdie woonstel op die grondvloer bied slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n ekstra matras het. Die badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is ook 'n wasmasjien vir u gerief. Die kombuis maak oop in 'n gemaklike sitarea met 'n platskerm-TV en 'n volledige DStv-pakket. 'n Eettafel is ook beskikbaar vir gedeelde maaltye. Gratis WiFi word voorsien.
Die leefarea lei na 'n oordekte patio met buitesitplek, perfek om u oggendkoffie of 'n aand-skemerkelkie te geniet. Ingeboude braaigeriewe is net buite die woonstel geleë. Gaste het ook toegang tot veilige, onderdakparkering binne die kompleks.
Neem asseblief kennis dat gaste hul eie handdoeke moet saambring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marelise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kaap De Goede Hoop Laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Alikreukel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kaap De Goede Hoop Laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang