+15

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

14% AF!
Pensioenarisaanbod
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Rook is binnenshuis en in die gange van die kompleks verbode.

Geen troeteldiere word op Alikreukel se perseel toegelaat nie.

Daar is slegs parkeerplek vir 1 voertuig binne die kompleks beskikbaar. Geen ekstra parkeerplek is in die kompleks beskikbaar nie.

Weens die beheerliggaam se streng reëls word geen groepe jong volwassenes of studente toegelaat nie.

Die ander inwoners van die kompleks moet altyd in ag geneem word.

Geen harde musiek of partytjies word by die kompleks toegelaat nie en ook nie rumoerige gedrag wat die ander inwoners van die kompleks sal steur nie.

Indien gaste nie hierdie reëls onderhou nie, sal hulle gevra word om sonder enige terugbetaling te vertrek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Kaap De Goede Hoop Laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd7bdfdc63b0c75d66d1b5844b005fe8cf92b249695e733c9b57d26d12fd2c522d223a54baf07de1109373f058ca58a4dd67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 13 5 1 5 Kaap De Goede Hoop Laan Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.126132241819 22.115879022834
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang