Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 13 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap De Goede Hoop-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 R1 063 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Alikreukel is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in die hartjie van 'n besige area in Hartenbos. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien dit stapafstand van die strand en ATKV se vermaakarea is.

Die grondverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n ekstra matras. Die badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, gasplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste maaltye saam kan nuttig.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek waar gaste met 'n oggendkoffie of skemerkelkie kan ontspan. Ingeboude braaigeriewe is reg voor die woonstel beskikbaar. Gaste het toegnag tot 'n veilige onderdakparkeerplek binne die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by Alikreukel sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Alikreukel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marelise Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 12

Ligging

  • Kaap De Goede Hoop-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alikreukel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap De Goede Hoop-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd7bdfdc63b0c75d66d1b5844b005fe8cf92b249695e733c9b57d26d12fd2c522d223a54baf07de1109373f058ca58a4dd67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Kaap De Goede Hoop Laan Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.126132241819 22.115879022834
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem