+175

Allview Holiday Apartments

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Mauritz Street, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Allview Holiday Apartments is geleë in die rustige dorpie Jacobsbaai aan die pragtige Weskus. Die eiendom bied volledig toegeruste selfsorg-vakansiewoonstelle en beskik nou oor sonpanele wat elektrisiteit van die netwerk af voorsien vir ekstra volhoubaarheid en betroubaarheid.

Elke woonstel bied gaste 'n gemaklike omgewing, met volledige badkamers en kombuise toegerus met stowe, oonde en skottelgoedwassers. 'n Nespresso-koffiemasjien word in elke eenheid voorsien, insluitend een peul per gas. Vir vermaak is 'n hotelpakket DStv beskikbaar met 'n ekstra KykNet-kanaal en alle sportkanale.

Gaste kan asemrowende see-uitsigte geniet vanaf privaat patio's, elk met 'n ingeboude of vrystaande braai, ideaal vir ontspanne buitelugmaaltye. Die eiendom is gerieflik geleë slegs 100 m van die strand af, wat gaste toelaat om die vars seelug en skilderagtige omgewing te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Patrick D
Saam met lewensmaat
5.0
Everything about this place is amazing! What an incredible stay! The accommodation exceeded our expectations in every way! The decor an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Ramadan Z
Saam met lewensmaat
5.0
Great break-away at a great place! The place was spotless. It had everything we needed. We had a lovely stay! Even the weather forecast...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Idele B
Saam met lewensmaat
5.0
We had an amazing stay at All View Apartments in Jacobsbaai! The place is clean. Yes, we had a lekker stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Earlston V
Saam met lewensmaat
5.0
My kuier was rustig net wat ons wou hê. Ons het baie lekker gebly en kon nie ophou om mekaar te vertel van hoe mooi die plekkie is en hoe stil dit is ...
Sien meer
Okt 2025
Fred-Lynn L
5.0
Dit was rustig en net wat ek nodig gehad het. Ek het definitief 'n lekker tyd gehad! Ek sal die apartment oor en oor kies.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 49 Mauritz Street, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Allview Holiday Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Mauritz Street, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb44e6a2411afb1e9a1a44dfaac9f145ead5de62dd528ac199dc01dfb21842c3db9ef0d344d1ceb13b294d595e9498b1efdbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 157 5 1 5 49 Mauritz Street Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -32.978081634625 17.888229936361
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang