Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allview Holiday Apartments

Eenheid 02
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is op die grondvloer en beskik oor 2 slaapkamers. Daar is ’n enkelbed in 1 van die kamers vir ’n vyfde gas. Daar is 'n koningingrootte-bed in elke kamer en ook 'n stapelbed in die sitkamer vir 2 kinders. Die volle badkamer het 'n instapstort. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -sitkamer met 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daars 'n ingeboude braaiplek op die stoep.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Let asb. daarop dat die tariewe per persoon per kamer geld. Enkeltarief geld as gaste 2 kamers benodig.

Huisreëls

Kinders tussen 1 en 12 betaal R550.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarrief.

Stilte vanaf 22:00
Dagbesoekers is welkom tot 22:00

Let asb. dat alle tariewe geld per persoon wat deel. Indien 2 gaste aparte slaapkamers vereis sal dit 'n enkeltarief per persoon per nag beloop. Dit is slegs van toepassing as 2 gaste bespreek.

Fietse word nie in die eenhede toegelaat nie. Bring asb. 'n slot saam om jou fiets buite vas te maak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 03
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is op die boonste vloer en dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die volle badkamer het 'n instapstort. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ’n ingeboude braai op die onderdakstoep.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 1 en 12 betaal R550.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarrief.

Stilte vanaf 22:00
Dagbesoekers is welkom tot 22:00

Let asb. dat alle tariewe geld per persoon wat deel. Indien 2 gaste aparte slaapkamers vereis sal dit 'n enkeltarief per persoon per nag beloop. Dit is slegs van toepassing as 2 gaste bespreek.

Fietse word nie in die eenhede toegelaat nie. Bring asb. 'n slot saam om jou fiets buite vas te maak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 01 Dupleks
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is die grootste en beskik oor 2 slaapkamers waarvan 1 ’n solderkamer is. Daar is ’n vol badkamer tussen die 2 slaapkamers. Buite is daar 'n stoep met 'n ingeboude braai.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Let asb. daarop dat die tariewe per persoon per kamer geld. Enkeltarief geld as gaste 2 kamers benodig.

Huisreëls

Kinders tussen 1 en 12 betaal R550.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarrief.

Stilte vanaf 22:00
Dagbesoekers is welkom tot 22:00

Let asb. dat alle tariewe geld per persoon wat deel. Indien 2 gaste aparte slaapkamers vereis sal dit 'n enkeltarief per persoon per nag beloop. Dit is slegs van toepassing as 2 gaste bespreek.

Fietse word nie in die eenhede toegelaat nie. Bring asb. 'n slot saam om jou fiets buite vas te maak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzstraat 49, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb44e6a2411afb1e9a1a44dfaac9f145ead5de62dd528ac199dc01dfb21842c3db9ef0d344d1ceb13b294d595e9498b1efdbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 49 Mauritz Street Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -32.978081634625 17.888229936361
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem