Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allview Holiday Apartments

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 111 resensies vir Allview Holiday Apartments
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mark K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing, the location and the bay both. Place to go to just unwind.

Amazing, wonderful place, felt like home, and you feel relaxed as soon as you arrive. Plenty of space to sit and read or look at the bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier en gebraai.

Pragtige skoon en netjies. Rustige omgewing. Baie vriendelik ontvang deur Charl. Die eenheid het alles wat jy benodig en meer. Sal graag weer van die eenheid gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile T
Gesin met klein kinders

Heerlike Weskus wegbreek.

Perfekte ligging en mooi plek, sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anzel E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir seker 'n goeie opsie.

Braaigeriewe met als wat mens nodig het in 'n kombuis en ook 'n skottelgoedwasser. Goeie kwaliteit linne. Stapafstand van die see. Die eenheid het genoeg spasie. Alles is skoon en netjies. Dankie, Charl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons lekkerste wegbreek in jare!

Alles het perfek uitgewerk en ons het ons tyd daar baie geniet. AllView is baie goed ingerig, ons het niks kortgekom nie. Die eenheid is lekker ruim, die bed en beddegoed is van goeie gehalte, 'n heerlike braai, solar krag, alles wat 'n mens nodig het en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeff-mirey Z - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jeff-mirey Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a lovely stay, everything was amazing.

Everything was great! Will definitely be going back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Saam met vriende

Rus vir mens se siel.

Netjies, skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en rustig.

Mooi plek. Baie skoon. Eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Plek het sonkrag en is troeteldiervriendelik. Maklik met ons hondjies gewees. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V
Gesin met tieners

Baie gerieflike, netjiese, skoon plekkie!

Ons het heerlik gekuier en geslaap in Allview! Kamer bo het die lieflikste uitsig. Goed ingerig met alle benodigdhede en alles was baie skoon en netjies. Heerlike kort stappie om by die strand uit te kom. Duidelike aanwysings en kommunikasie van Charl se kant af. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alida K
Gesin met klein kinders

Moderne superskoon en netjies plek.

Vriendelike ontvangs, baie netjiese en skoon plek met moderne dekor. Sonpanele is 'n wenner en gaste kan dus rustig kuier sonder om oor beurtkrag te bekommer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S
Saam met vriende

Great. Service and view.

Lovely place, lovely owners. Will go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsay J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A good break from the city life.

We had a great stay at Allview Holiday Apartments. The place has all amenities you need and more. It was peaceful and comfortable. We had uninterrupted power throughout our stay so load shedding wasn't a thing. A big plus if you are looking to escape it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marijke T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke T

Lekker knus, baie netjies, skoon en met 'n lieflike uitsig.

Dit was 'n fantastiese kuier en Charl was 'n uitstekende gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakkie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie B
Gesin met tieners

Puik.

Rustig, veilig, heerlik om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornel L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel L
Enkelreisiger

Baie lekker.

Baie lekker gebly by Allview Holiday Apartments.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neil V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi binne en buite!

Charl is 'n great gasheer en ons eenheid was pragtig en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met vriende

Rustige kuier in die natuur met see-uitsig.

Ons het heerlik gebly in die goedtoegeruste eenhede. Vir ons eerste besoek aan Jacobsbaai kon ons nie vir meer vra. Die gasheer was altyd beskikbaar vir enige hulp. Die natuur in die omgewing, van duikers tot voëllewe en see-uitsig sorg vir 'n rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlk, rustig. Pragtige uitsig.

Skoon. Netjies met pragtige uitsig oor die see. Naby aan dorpies om rond te kuier. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janca T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janca T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenhede, baie goed geleë.

Eenhede is uitstekend toegerus en goed geleë. Sal hulle verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich J
Gesin met klein kinders

Very nice and relaxing.

Convenient and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelf V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf V
Enkelreisiger

Selfsorgnaweek in Jakobsbaai.

Een van die heel mooiste en goed-toegeruste selfsorgeenhede wat onder die Lekkeslaap vaandel aangebied word en waarin ek gebly het. Silwerskoon, netjies, luuks-toegerus, veilig, stil, pragtige uitsig, heerlike tydskrifte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was perfect.

Except for loadshedding, this was the best stay we've had in years.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel.

Heerlik gebly. Baie netjies, baie skoon. Alles was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Saam met vriende

Fantastic stay.

The unit was great, very clean, well equipped, spacious, friendly host, good quality linen and equipment in unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustige omgewing. Naby die see met lieflike wandelpaadjies.

Ons het ons verblyf by Allview baie geniet. Alles in die eenheid was gerieflik, skoon en mooi. Dis ruim en volledig toegerus met alles wat ons nodig gehad het en meer! Die skottelgoedwasser, WiFi, kaggelvuurtjie en die warmwatersakke vir die koue aande was 'n lekker bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta S
Gesin met klein kinders

Perfek.

Baie netjies en goed ingerig. Was regtig baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

10/10 All Round!

Beautiful place, great getaway. Had a perfect little getaway and loved Jacobs Baai. Charl was super friendly, accommodation was awesome, clean, safe, spacious and beautiful all round. No complaints whatsoever. Will definitely be going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hayley P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hayley P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good to reenergise after a very busy start to 2022.

The tranquillity is much needed if you work and live in Cape Town CBD. Fresh clean sea air, negotiating walks along a rocky beach. just enjoying the quiet time is good for anyone searching for some soul cleansing. Will definitely return to Jacobsbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beatrix B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë. Waarde vir geld. Vriendelike gasheer.

Charl het ons vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Ontspanne atmosfeer. Ruim vertrekke en baie goed ingerig. WiFi is uitstekend (die beste ek nog ooit ervaar het by vakansie-akkommodasie en dit sluit 4-ster-hotelle in, plaaslik en internasionaal). Kort stapafstand van see. Jacobsbaai is 'n pragtige dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Ons het lekker gebly, plek was netjies en skoon, en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek met n vriendelike gasheer wat jou altyd help!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Enjoyed views and friendliness of staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannari L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannari L
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik. Plek is pragtig.

Pragtige plek. Ons het dit baie geniet. Beddegoed, handdoeke, beddens was alles van baie goeie gehalte. Ek sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker!

Ek het my hart verloor in Jacobsbaai en Allview het ons hele ervaring net nog beter gemaak, Charl is die beste host, sal beslis weer daar tuis gaan wanneer ons weer Jacobsbaai besoek! Dit was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, clean, great view.

Jacobs Bay is a great destination with enough to do nearby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuna G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theuna G
Saam met vriende

Absoluut fantasties! Ek beveel Allview met soveel vrede vir almal aan! Keep up the good work!

Als was absoluut tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ashley A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thank you for a great getaway even if only for one day.

The view is one of the best highlights of my trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marquerite B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marquerite B
Gesin met tieners

Fantasties

Die binnebraai was die hoogtepunt. Luuks en gemaklik. Uitsig en omgewing ideaal. 'n Heerlike wegbreek gewees. Dankie Charl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste akkommodasie van hele vakansie.

Alles is besonder netjies en skoon. Lyk regtig of die blyplek 'n week gelede eers gebou en ingerig is. Sal vir seker weer daar wil tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die perfekte plek net om te gaan ontspan van die besige stadslewe.

Die eenheid is baie netjies, veilig en "cosy". Ons was met ope arms verwelkom en het dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abigail G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie gerieflik en netjies.

Die standaard van die plek was baie netjies, alles was mooi skoon en netjies en dit is wat mens altyd verlang van 'n plek. Die eienaars was ook baie vriendelik en behulpsaam, sal enige tyd weer daar tyd spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marie D
Saam met vriende

Was baie skoon, netjies en kan sien baie aandag word aan detail gegee.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maselepe M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maselepe M
Gesin met klein kinders

Everything you need away from home.

Plus an excellent view!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lunique T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lunique T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ligging, ons het omtrent lekker ontspan en gekuier op die stoep met die mooi uitsig.

Heerlike, rustige area in Jacobsbaai. Ons sien uit om gou weer te gaan inklok en kuier. Die eenheid was netjies, super skoon en het alles wat ‘n mens nodig het vir ‘n wegbreek. Heerlik gekuier en alles was netjies. Goeie vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renato B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renato B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great soos altyd!

Goeie waarde vir geld, uitsig is great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsten W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service!

We had a lovely weekend away at Allview. Charl was very welcoming on arrival and showed us around the unit. The unit was lovely and clean and provided all the necessities. We shall definitely be returning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely very satisfied.

The place is clean and absolutely stunning. Charl the host is friendly and helpful. Will definitely go back and recommend to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het elke oomblik daar geniet!

Pragtige mense, sal defnitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en luuks!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's one of the most beautiful places to stay. Best service from owner.

Value for money, best service, and a clean and neat place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Saam met vriende

Fantasties!

Die eenheid was baie ruim en smaaklik gemeubileerd. Alles was in perfekte toestand. Dit het regtig gevoel hier sal ons lank wil bly. Van die 5 plekke waar ons gebly het het Allview bo almal uitgestaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hansie K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en goed toegerus.

Baie netjiese plek wat goed toegerus is. Mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zirk J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zirk J
Gesin met tieners

Vinnig maar lekker.

Die huis is klein maar is meer as voldoende vir 'n lekker lang naweek. Ek dink dit sal bietjie klein wees vir 'n lang vakansie maar verder baie lekker. Ek sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met vriende

Heerlik, rustig, gemaklik.

Charl was baie vriendelik en behulpsaam. Huis is goed ingerig, baie gerieflik. Ons het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue-jeanne D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-jeanne D
Saam met vriende

Perfek.

Vriendelike diens, goeie waarde vir geld. Sal definitief terugkom vir nog 'n paar rondtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize Mare D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize Mare D
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly. Is baie spyt ons kon nie nog 'n aand oorbly nie.

Die plekkie was baie goed ingerig, silwer skoon en die beddegoed was van baie goeie gehalte. Charl was ook 'n baie goeie gasheer. Sal All View beslis aanbeveel en sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalena B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena B
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Netjies, skoon en goed toegerus. Goeie ligging en uitsig. Behulpsame eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker gewees, sal enige tyd teruggaan.

Hulle het ons baie goed tegemoetgekom en baie vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia F
Gesin met tieners

Peaceful, beautiful and value for your money.

This is the place to go to when you want to get away from the busy lifestyle of the city. It is so peaceful and beautiful. I highly recommend this place to anyone who wishes to relax and enjoy a quiet resting holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lienke L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lienke L
Gesin met klein kinders

Was baie lekker en die eenheid is baie mooi.

Ons sal Allview vir enige persoon aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nena S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nena S
Gesin met klein kinders

Alles wat jy nodig het.

Die eenhede is smaaklik gemeubileer, goed toegerus en baie netjies. Die diens is vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging, uitstekende diens, super-netjies!

Indien ons weer Jacobsbaai toe sou gaan, sal dit ongetwyfeld ons eerste keuse vir akkommodasie wees. Die ligging kan nie beter wees nie en die eenheid is baie luuks ingerig en besonder netjies. Die bestuur is professioneel en baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven D
Gesin met klein kinders

Lekker en baie netjies.

The accommodation was neat and clean and the bedding and extra blankets had a nice freshly washed sent. The views of the ocean was breathtaking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giel V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Giel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek om af te saal.

Baie aangename plekkie wat skoon en net is. Plaas net 'n tafel in die kombuis/TV-kamer om jou kos op te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandi V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandi V
Saam met vriende

If you need a break from city, this is perfect!

Very clean! Charl, check the induction plate, not sure if it’s working.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

As jy wil wegbreek, is dit die plek.

Baie skoon! Skoon, check die induksieplaas, nie seker of dit werk nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, luukse waarde-vir-geld-verblyf waar 'n mens alle sorge vergeet.

Dis nie aldag wat 'n selfsorg huisie 'n skottelgoedwasser het nie. Ons kon regtig afskakel, die braai op die stoep geniet terwyl ons kyk hoe die son sak en binne 600 m is jy by die see. Ek sal vir seker Allview Holiday Apartments aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo M
Besigheidsreis

'n Baie ontspanne en puik verblyf.

Die huis is gemaklik en met baie liefde toegerus. Die ligging was gerieflik en die see-uitsig mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abri B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abri B
Gesin met tieners

Aangenaam verras.

Baie gerieflik, met die mooiste uitsig. Skoon en netjies, hulle sal ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon G
Enkelreisiger

Fantastiese diens, pragtige woonstel en uitsig. 'n Stukkie hemel!

Dankie, Charl vir 'n wonderlike wegbreekplekkie! Hoogs aanbeveel vir enigiemand wat wil ontsnap van die stad en ontspan op die rustigste plekkie aan die Weskus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynelle P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynelle P
Gesin met tieners

Baie netjies en lekker groot spasie, goeie waarde vir geld.

Ons het die verblyf baie geniet. Netjiese plek met mooi dekor. Alles wat mens benodig met netjiese omgewing en pragtige uitkyk. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en netjies met pragtige uitsig.

DStv, WiFi en vars wit beddegoed is welkome insluitings!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marié G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié G
Saam met eggenoot / lewensmaat

In een woord: fantasties!

Dit was regtig 'n heerlike verblyf vir ons. Dink ons sal definitief weer soontoe gaan wanneer ons na daardie omgewing sou reis, ons sê baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon G
Enkelreisiger

Luukse saligheid!

Pragtige woonstel met meer as waarvoor mens kon vra! Super gerieflik en rustig met vriendelike gasvrye diens. My nuwe hartsplek vir ontsnapping van die stad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie spasie met groot TV-kamer en aparte groot braai-area. Lekker vir besigheid en/of 'n gesin van 4.

Maak seker jy koop genoeg en in 'n dorp buite Jacobsbaai. Veral as jy laat daar aankom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Die afwerking is netjies en die braaigeriewe is lekker geleë met 'n pragtige uitsig. Alles wat mens nodig het in 'n selfsorg-eenheid. Die uitleg is meer as geleë vir twee mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonaria N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonaria N
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Redelike goeie uitsig oor die see. Lekker beskutte braaigeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa W
Saam met vriende

Lovely stay, clean and neat.

We stayed one night at Allview and it was great. Very central. Bathroom and linen was clean and fresh.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige verblyf, skoon en netjies.

Ons het een aand by Allview gebly en dit was wonderlik. Baie sentraal. Badkamer en linne was skoon en vars.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V
Enkelreisiger

Amazing!

Awesome, will stay there again this month.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing!

Awesome, sal weer hierdie maand hier bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renato B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renato B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning view.

Die verblyf geniet, sal dit weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerieflik.

Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies met 'n mooi see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en baie netjies.

Sal vir seker weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig met wonderlike uitsig op see.

Vriendelike ontvangs. Woning het alles gehad wat ons benodig. Baie netjies. Pragtige linne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gehalte, ongelooflike mooi plek.

Jacobsbaai is 'n ongelooflike rustige plek. Charl van Allview was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was skoon en netjies. Die meubels, beddegoed, sagste komberse met tot 'n skottelgoedwasser. Dis die klein goedjies wat die verskil maak. Ek sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilise V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise V
Besigheidsreis

Wonderlike verblyf.

Die kamer en badkamer was ruim en baie skoon. Die uitsig was pragtig. Dankie Trudy vir jou tegemoetkoming met addisionele reëlings. Allview het my verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirrie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste plekkie waar ons nog gebly het, skoon en bevat alles wat jy nodig het.

Baie dankie Charl, ons het vreeslik lekker gekuier! Julle sal ons beslis weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes W
Gesin met klein kinders

Baie goed instand gehou. Vriendelike ontvangs.

Baie dankie vir 'n vriendelike ontvangs en bystand. Jacobsbaai is ideaal vir families of paartjies wat 'n rustige naweek weg soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Rika H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en skoon plekkie.

Baie dankie vir jul pragtige plekkie. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Skoon en vars beddegoed. Dit is al ons 3de keer wat ons in die spesifieke eenheid tuisgaan en sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellie C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik.

Sal Allview enige tyd aanbeveel. Silwer skoon akkommodasie Onbelemmerde see-uitsig. Van die beddegoed tot die breekgoed is van die beste. Beter gasheer kan jy nie kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C
Enkelreisiger

Skoon, netjies, baie mooi area, alles wat ek nodig gehad het.

Baie skoon en netjies. Alle fasiliteite wat ek nodig gehad het was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilirie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lilirie S
Gesin met klein kinders

Baie mooi en gerieflike verblyf. Baie wind.

Sal enige tyd weer soontoe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle M
Gesin met tieners

Netjies, rustig en ideaal vir ontspanning weg van stadsgewoel.

Baie netjiese woonstel in rustige omgewing weg van stadsgewoel. Volledig toegerus met pragtige sonsondergange.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soekie G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik gewees.

Die plek sal ek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Baie goed ingerig behalwe as mens ernstig wil kos maak. Nota: Geen hout of brikette word voorsien nie so bring jou eie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Gesin met klein kinders

Fantastic.

What a lovely, beautiful and relaxed stay. Felt like home away from away, with all your needs met and all the luxuries from home. Highly recommended! Thank you Charl for the lovely stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Wat 'n lieflike, pragtige, ontspanne verblyf. Het tuis gevoel met alles wat mens nodig het. Word hoog aanbeveel. Baie dankie, Charl, vir die lieflike verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize N
Enkelreisiger

Dit was so 'n groot seëning om in 'n plek te kon stap met so 'n pragtige uitsig, en sommer net vrede. Baie dankie.

Ek't glad nie verwag dat dit so 'n spesiale en mooi plek gaan wees. Die kliëntediens was ook fantasties en ek't ook baie veilig gevoel. Ek't dit al klaar aanbeveel vir ander. Weereens dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B
Saam met vriende

'n Absolute bederf en 'n ongelooflike wegbreek: ons is 5 meisies wat al 5 beplan om terug te kom.

Ons is absoluut op die hande gedra, die plekkie is 'n juweel in die Weskus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanique V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die eenheid is baie goed ingerig met ekstra's wat 'n mens nie normaalweg sal verwag nie, soos vuuraanstekers, haardroër, seep in die stort en die beste is lugverfrisser in die badkamer. (Ek sal dit net noem op die webblad sodat jy nie jou eie hoef saam te neem nie). Die mense op die boonste eenheid kan 'n steurnis wees. Die see-uitsig is 'n plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luan P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige akkommodasie, baie lekker gekuier!

Pragtige akkommodasie, lekker gekuier. Goed toegerus, baie netjies en skoon. Sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Allview Holiday Apartments se terugvoer

Beste Luan,

Baie dankie vir jul ondersteuning en om so goed van ons te praat, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly dat alles vir julle na wense was.

Groete,
Allview - bestuur

Allview Holiday Apartments
Deidre K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deidre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig vanaf No 2, skoon, netjies en ruim.

Ons het baie lekker gekuier by All View. Die naaste groot winkel vir benodighede is Vredenburg. Waarsku dalk gaste wat onbekend is met Jacobsbaai. No 2 se enigste punt van kritiek is die ongemaklike sitplekke in die sitkamer en by die braaiplek. No 2 se kombuis is knap en die kookgeriewe, veral vir wintertye is beperk. Lekker koninggrootte-bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike lekker vakansie met die mooiste uitsig!

Baie dankie aan LekkeSlaap sowel as Allview Holiday Apartments. Diens van die begin af was baie goed en ons is professioneel hanteer. Charl by Allview het uit sy pad gegaan om dit vir ons so gerieflik as moontlik te maak. Julle plek is baie goed geleë en die uitsig was regtig merkwaardig. Ek sal beslis in die toekoms weer gebruik maak van LekkeSlaap, en as ons weer 'n Weskus-vakansie gaan reël sal ons beslis weer by Allview wil inklok. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Allview Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie Jacques. Ek is so bly as ek hoor ons gaste bly lekker. Groot dankie aan julle wat ons ondersteun. Tot ons weer sien. Charl

Allview Holiday Apartments
Lydia P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia P
Gesin met klein kinders

Regtig netjies met aandag aan die kleinste detail. Heerlik gebly!

Aandag aan al die detail en gedink aan alles wat ons nodig het. Dankie! Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Allview Holiday Apartments se terugvoer

Groot dankie aan al ons gaste wat ons deur die jaar ondersteun het. Ons is baie dankbaar vir julle en ook baie bly om sulke goeie terugvoer te kan kry. Ook baie dankie dat jul verder moeite doen om sulke goeie kommentaar hier te kom skryf. Ons waardeer baie

Allview Holiday Apartments
Ilze K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K
Saam met vriende

Baie netjies, skoon en goed toegeruste eenheid met 'n mooi uitsig.

Afwerkings van hoë gehalte. Gerieflike beddens en linne van goeie gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzaan U - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan U
Saam met vriende

Dit was heerlik rustig en stil en mooi.

Dit is baie naby die Kaap en Vredenburg is ook naby vir inkopies. Die see is stapafstand. Daar is ook geen lokasies naby wat dit vir my veiliger laat voel om eerder Jacobsbaai toe te gaan as Paternoster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andriesa S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andriesa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie afwerkings, nuut en skoon.

Nuwe eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre G
Gesin met tieners

Great place!

A great place to relax and enjoy a quiet break away from hectic city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek om weg te kom van die stadslewe.

Baie netjies en gasvry met 'n ongelooflike see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V
Gesin met klein kinders

Dis 'n pragtige plek met net die beste toerustig / eetgerei en geriewe.

Absoluut fantasties! Regtig die moeite werd; hoop om eendag vir naweek weer te gaan kuier. Pragtige plek, mooi gemeubileer, net die beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gretna D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretna D
Enkelreisiger

Fantasties en rustig, met lieflike uitsigte en Charl het ons baie welkom laat voel!

Wonderlike, rustige paar dae. Fantastiese uitsig oor die see, en belangrikste vir my is dat my Jack Russel net so welkom soos ek was. Sal enige tyd terugkeer na Allview.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan N - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Belewenis!

Alhoewel ons net 'n oorslaapplek gesoek het, was dit regtig lekker om in so 'n skoon en netjiese plek in te stap. Charl het ons dadelik tuis laat voel en ons het lekker gekuier. Lieflike plek wat ons kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzstraat 49, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb44e6a2411afb1e9a1a44dfaac9f145ead5de62dd528ac199dc01dfb21842c3db9ef0d344d1ceb13b294d595e9498b1efdbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 111 5 1 5 49 Mauritz Street Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -32.978081634625 17.888229936361