+70

Aloe and Agapanthus Cottages

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 23 Essenhout Avenue, Klipkop, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 295 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe en Agapanthus Kothuise bied gemaklike verblyf in die lowerryke Klipkop-woonbuurt in Elgin. Hierdie bekoorlike kothuise is ideaal vir paartjies, klein gesinne of sakereisigers wat op soek is na 'n rustige plattelandse verblyf.

Aloe Tuinwoonstel bied slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n ruim oopplan-uitleg met 'n koninggrootte bed (omskepbaar in twee enkelbeddens) en 'n enkelbed vir 'n kind of jong volwassene. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof en mikrogolfoond, en maak oop na 'n buitesitarea met tuinmeubels en berguitsigte. Bykomende geriewe sluit in 'n privaat braai-area, WiFi, en gratis tee, koffie, beskuit en seisoenale vrugte.

Agapanthus Kothuis is in 'n stil deel van die tuin onder groot wilgerbome geleë. Die oopplan-ruimte het 'n koningingrootte bed, 'n kaggel en 'n badkamer met 'n gasverhitte stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg, en gaste kan ontspan op 'n privaat patio met braaigeriewe. Piekniekkomberse, braaitoerusting en 'n klein bondel hout word voorsien.

Beide kothuise het veilige parkering, WiFi, 'n omsetter, en gratis vars kruie, suurlemoene, tee en koffie.

Gaste kan stap en voëlkyk in die rustige omgewing geniet, nabygeleë wynlandgoedere en die Elgin-spoorwegmark besoek, of gewilde bergfietsroetes by Oak Valley verken, wat slegs 10 minute weg geleë is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Uwe M
5.0
Perfect. Perfect little getaway in an amazing neighbourhood. Great if you want to use the mountain bike trails close by.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Marietjie W
5.0
Ek het kursus bygewoon, nie baie tyd by die cottage spandeer nie. Ja, ek het baie lekker gebly, baie gawe gasvrou, het my genooi om gratis aan te slui...
Sien meer
Aug 2025
Nikita R
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and amazing. We had a beautiful weekend at Agapanthus Cottage. Our host was so helpful with recommendations etc. The cottage w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Pieter L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker begly, dankie! Alles is daar vir selfsorgverblyf. Kombuis ten volle uitgerus (geen oond egter nie), oop plan slaapkamer en stort/toilet. Liefli...
Sien meer
Okt 2024
Richard C
Saam met lewensmaat
5.0
Best we have visited. We were received very friendly and warmly it was luxury and more with all that you needed. It was very safe and s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 23 Essenhout Avenue, Klipkop, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe and Agapanthus Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 295
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 295
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 295
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 23 Essenhout Avenue, Klipkop, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa979d3fd240d4ec2e41b8c71e889cbe825f06111eca95bd8022605a3dceb0a7333ffd0eeec906849d6b4d89aad0423f9fd61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 23 Essenhout Avenue Klipkop 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.14487 19.01582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang