Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe and Agapanthus Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Agapanthus Kothuis
Selfsorg
Aloe Tuinkothuis
Selfsorg
Huisreëls

Rook of vape is binnenshuis verbode. Asbakkies word buite op die stoeptafel voorsien.
Troeteldiere word slegs toegelaat mits dit vooraf gereël is.
Geen gaste van buite of enige dagbesoekers word toegelaat nie.
Harde musiek, partytjies en raserige byeenkomste word nie toegelaat nie.
Vriende van gaste word nie toegelaat om motors oornag by die kothuise te parkeer nie.
Skakel asb. alle toestelle, verwarmers en waaiers af met uitkloktyd.
Maak asb. seker dat kerse en oop vlamme nie sonder toesig gelaat word nie.
Rapporteer asb. enige skade.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Essenhoutlaan 23, Klipkop, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNzk3NDkzLTljMGMtNDBkOS1iYWFkLWYwNmMyOTk4NTM0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 23 Essenhout Avenue Klipkop 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.14487 19.01582