LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aloe and Agapanthus Cottages | LekkeSlaap
+51

Aloe and Agapanthus Cottages

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Essenhoutlaan 23, Klipkop, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe and Agapanthus Cottages is in Grabouw gelee en is perfek vir gaste wat wil ontspan vir die naweek.

Verblyf is beskikbaar in 2 semi-losstaande kothuise met skakeldeure wat oopmaak om 'n groot eenheid te skep. Aloe Cottage is 'n oopplan-selfsorgkothuis met 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, nog 'n enkelbed, 'n slaapbank en 'n badkamer met 'n stort. Dié kothuis het 'n kombuis, eetarea en 'n buitestoep met braaigeriewe.

Agapanthus Cottage is ook 'n oopplan-selfsorgkothuis. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie, 'n eetare en 'n stoep met braaigeriewe.

Albei kothuise het parkeerplek, geriewe en deel slegs die ingang na die perseel. Die instansie is goed geleë vir gaste wat troues bywoon, bergfietsryers en gaste wat ander funksies in die Elginvallei bywoon.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Aloe and Agapanthus Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Essenhoutlaan 23, Klipkop, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe and Agapanthus Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Essenhoutlaan 23, Klipkop, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNzk3NDkzLTljMGMtNDBkOS1iYWFkLWYwNmMyOTk4NTM0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 23 Essenhout Avenue Klipkop 7160 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.14487 19.01582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!