+86
Whale Kamer
Vanaf R1 800
R1 800 R1 080
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die famikie eenheid beskik oor 2 slaapkamers, beide met en-suite badkamers met stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is gerieflik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Hierdie kamer het n privaat toilet. Die die tweede slaapkamer beskikbaar oor twee enkelbeddens wat geskik is vir kinders of vriende. Die 2 enkelbeddens kan op versoek omskep word in 'n koninggrootte bed. Elke kamer het sy eie privaat ingang. Die kamers is verbind via 'n leefarea met 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, gas plaat, broodrooster, ketel en breekware. Die sitkamer het 'n slim TV met Netflix en stroom fasiliteite. Gratis WiFi. Veilige parkeerplek in die motorhuis wat verbind is met die eenheid. Daar is ook n klein kluis in die kamer. 'n Brandblusser word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep
Haardroër
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Gas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Plafon
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat.
Stilte ná 22:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dolphin Kamer
Vanaf R2 400
R2 400 R1 440
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is op die eerste verdieping van die dubbelverdieping huis. Dit word bereik met n stel trappe en het n lieflike see uitsig oor Walkerbaai en die berge van Hermanus. Dit is ruim en gerieflik ingerig. Daar is ’n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word op versoek. Die kamer het ’n en suite-badkamer met ’n ruim stort, wasbak en toilet. Daar is ook n aparte gastetoilet langs die kamer. Die kamer het ’n gerieflike sitarea met 'n uitsig oor Walkerbaai. Die privaat uitgang lei na die stoep op die boontste verdieping. Daar is ook koffie en teemaak geriewe, gratis WiFi en n slim TV. Gedurende die walvisseisoen kan die Noordkapperwalvisse vanaf die kamer en die stoep gesien word waar hulle naby die rotsagtige kuslyn van Walkerbaai lê.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep
Haardroër
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

Ontbyt ingesluit. Linne en handdoeke word voorsien. Komplimentêre koffie, tee en beskuit.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat.
Stilte ná 22:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fynboskamer
POA
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Fynboskamer is die nuutste toevoeging tot Amazing Grace B&B, geleë in De Kelders. Die kamer is op die boonste verdieping geleë en bied pragtige see-uitsigte direk vanaf die bed. Die eiendom is gerieflik geleë naby kuswandelpaaie en strande, met Gansbaai en gewilde besienswaardighede in die nabyheid.

Die kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n oopplan-en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die kamer is toegerus met 'n slim-TV met stromingsdienste, 'n koffiestasie en gratis WiFi. 'n Privaat ingang lei na 'n stoep met see-uitsigte, en gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer en 'n aparte gastetoilet in die omgewing.

Veilige parkering is beskikbaar in 'n skaduryke motorafdak binne die parkeerarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Stroomdienste
Netflix
Voorsiening vir beurtkrag
Laaitoestel, Herlaaibare gloeilampe, UPS, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Stortjel
Haardroër
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Balkon
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Ketel
Melk
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Laaitoestel, Herlaaibare gloeilampe, UPS, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Rook toegelaat
Slegs buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Stoomstrykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Plafon
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat.
Stilte ná 22:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 800
R1 800 R1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

80 Vyfer Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkZjA2ODg0LWFmNTctNGYwOS1iODE4LTMyODM0M2Y2Zjc3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 80 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.553314 19.368454
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang