- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 80 Vyfer Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Amazing Grace B & B bied gemaklike verblyf in De Kelders, ideaal geleë naby wandelpaaie en strande. Die eiendom is naby Gansbaai en besienswaardighede soos die Danger Point-vuurtoring, die Afrika-pikkewyn- en seevoëlreservaat, haaihokduik en seisoenale walviskyk.
Verblyf word in drie eenhede aangebied, naamlik die Walviskamer, Dolfynkamer en Fynboskamer. Die Walviskamer is 'n gesinseenheid op die grondvloer, met twee slaapkamers, twee badkamers, 'n leefarea en 'n kombuisie. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met twee enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Parkering vir die gesinseenheid is in n toesluit motorhuis aangrensend tot die kamer.
Die Dolfynkamer is 'n ruim kamer op die boonste versieping met n pragtige see uitsig. Dit het n koninggrootte-bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word op versoek en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Parkering vir die kamer is onder 'n skadunet.
Die nuwe Fynboskamer is ook op die boonste verdieping met n see uitsig. Dit het 'n koningin grootte bed en n oopplan badkamer. Gaste het toegang tot die sitkamer van die hoofhuis.
Parkering is onder die skadunet.
Die Walviskamer sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasplaat, broodrooster en basiese eetgerei. Die leefarea het 'n lessenaar, 'n slim TV en gratis WiFi. Beide slaapkamers maak oop na 'n patio met uitsigte oor Walkerbaai en die Walkerbaai Natuurreservaat.
Die Dolphin Room het 'n uitsig oor die see. Dit het ook n slim TV met Netflix en stroom fasiliteite. WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe is deel van die gerief. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer in die hoofhuis.
Bykomende geriewe sluit in veilige parkering, braaigeriewe en toegang tot die boonste patio. Ontbyt word op die boonste patio bedien wanneer die weer dit toelaat, andersins inndie gemeenskaplime eetkamer. Noodbeligting, gasgeriewe en internettoegang is beskikbaar tydens beurtkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 138
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 80 Vyfer Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Amazing Grace B&B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
80 Vyfer Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang