+17
Selfsorg in Skiathos

Andros Skiathos

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Ryno H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Was baie nice. Baie dankie, dit was baie lekker, ons sal weer so maak. Die tyd het so gou gegaan, maar dit was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garth A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Fabulous. Very good. Stay was awesome and everything in place. Had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie mooi huis, ons was baie happy. Hi, ons het baie lekker tyd gehad. Ons sal weer bly daar wil boek as ons weer Langebaan toe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirshen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Onvergeetlik. Aangename tyd gehad. Goeie ligging. Alles is stapafstand. Altyd lekker om in hierdie vakansiedorp te wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mershlynn K
Kort verblyf
4.2
Mrt 2026

Vredevol en lekker. Pragtige huis en ligging. Rustige gebied en perfek vir 'n familie wat net wil ontspan. Die een badkamer was 'n ietwat van 'n uitdaging met almal wat moet klaarmaak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anita V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Goed toegerus en pragtige uitsig. Skoon en netjies. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis die huis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline D
Kort verblyf
4.2
Des 2025

Baie gemaklik en gerieflik. Baie lekker vakansie gehou. Blyplek sentraal en naby winkels, eetplekke en strande. Baie ekstra moeite gedoen met klein benodighede en vol toegeruste kombuis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Darren M
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Apr 2024

Not worth it. This was not what we expected. The house is run down and poorly maintained, and not well equipped at all. There is no en-suite bathroom and no portable braai as per the ad. Cleanliness is not that great either; dusty window sills and a broken picnic bench on the balcony as 'patio furniture'. No WiFi in the year 2024. I mean, really, who does not have WiFi? Communication from the person managing the property was poor. Overall, not worth the money and would not recommend this place to anyone at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Desmond P
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Fantasties. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roger W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

It was an awesome weekend. The house was great. Perfect getaway with friends, and the house had everything one would need. The location was great, right on the doorsteps of Club Mykonos and Laguna Mall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Olivia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

4 Andros Street, Skiathos Bay, Mykonos, Langebaan, Cape Town, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxODZjY2MzLWVmY2QtNGY3OC1iNzMxLWY3ZTRjYTVhMWU4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 29 5 1 5 4 Andros Street, Skiathos Bay, Mykonos Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.046881308022 18.046917468309

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang