Andros Skiathos
Opsomming van Resensie
Maggie G - Des 2020
Gemiddeld
It was perfect for our weekend away.
Heyley F - Mrt 2020
Gemiddeld
Dit was inderdaad goed.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
It was good indeed.
The house was nice and clean when we got there and the lady from Andros Skiathos was very friendly and was on WhatsApp with me to find out if we are happy and if we needed anything.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Deon B - Nov 2018
Gemiddeld
Baie Lekker - sal graag net bedliggies en werkende kragpunte in die 2 onderste kamers wou hê!
Vince C - Feb 2018
Gemiddeld
The best holiday getaway that I've had so far.
Celeste M - Nov 2017
Gemiddeld
Dit was fatasmagories soos Oom Oubaas sal sê.
Andelina M - Sep 2017
Gemiddeld
Absolutely fantastic.
Lisa M - Aug 2017
Gemiddeld
Dis nou een netjiese en moderne verblyf met 'n lekker vakansiegevoel.
Jody D - Apr 2017
Gemiddeld
Fantastiese wegbreekplek.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Excellent place for a getaway.
The house is fully equipped with everything you need. It is neat and very spacious. Only trouble you had is getting the deposit back.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Stefan R - Aug 2016
Gemiddeld
Great plek!
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 4 Andros Street, Skiathos Bay, Mykonos, , Kaapstad, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom