Ankergooi
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Veronique T - Mei 2023
Algehele gradering
Baie ristig gewees, veiligheid en baie naby aan die see. Dit was ongelooflike stil en kon die see hoor. Dit was baie lekker.
Ankergooi se terugvoer
Baie dankie vir mooi woorde ,kom kuier weer.
Johan L - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Vriendelike verwelkoming.
Ankergooi se terugvoer
Dit was lekker om julle daar te hê, bly julle het die kuier geniet. Kom kuier weer, dankie vir goeie resensie. Groete, Kobus en Hermine.
Bd V - Jan 2022
Algehele gradering
Boere gasvryheid!
Ankergooi se terugvoer
Dit was vir ons lekker om so n hegte familie te kon akkomodeer, baie idankie vir die goeie resensie .kpm kuier weer.
Groete,
Kobus en Hermine
Marozanne G - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker en goed-toegeruste verblyf.
Ankergooi se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde en gradering. Kom kuier weer. Groete, Kobus en Hermine.
Almarie S - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik by Ankergooi se klein woonstel.
Luke C - Jan 2021
Algehele gradering
Awesome.
Ankergooi se terugvoer
Hallo Luke, baie dankie vir goeie rapport wat jy gestuur het. Groete, Kobus.
Lorraine A - Des 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike atmosfeer en baie tuis gevoel.
Theunis D - Des 2019
Algehele gradering
Rustig!
Ankergooi se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Julle is welkom om weer te kom.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Birkenhead-straat 3, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom