+40
Tentekamp in Tankwa Karoo

Apollo de Karoo Tented Camp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Dirk U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlike kuier in lieflike huis met pragtige uitsig. Baie netjiese, lekker nuwe huis vir 'n groep van tot 10 mense. Defnitief 'n lekker plek vir 'n naweek wegbreek vir 'n groep vriende of familie. Gasvrou uiters vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Rustig en mooi aand sterre. Baie lekker rustig, net wind kan 'n faktor wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simoné T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Dis 'n unieke wegbreek plek waar jy kan wegkom van die wêreld af. Ons het baie lekker gebly en die sterre vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2022

Baie aangenaam veral as jy bietjie wil wegkom uit die gejaagde lewe. Aangenaam verras net jy en die groot stilte en sterre en oop spasies beveel aan om weg te kom van alles en net te rus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marco M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Los alles agter en haal asem. Wat 'n plek, ek het nog nooit so relaxed gevoel nie, was een van die beste plekke waar ek al ooit gebly het, was net so mooi en oop, sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2021

Een van die beste, dalk die beste plek om te bly in Sutherland. Goeie mense, goeie ligging en so mooi area. Dit is die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Lekker kuier plek, vriendelike gasvrou. Tente is gerieflik en kombuis is redelik goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilse S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Asemrowend 'n Plek vir lekker kuier of net om weer te hoor hoe raas die stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Awesome. As jy vir 'n plek soek om heeltemal weg te kom van die alledaagse gejaag, dan is dit die plek. Jy is letterlik in die middle van nêrens en al wat jy om jou kan sien en hoor is die Karoo. Die kamp, sterre en eienaar is amazing. Wens ons kon nog 'n aand langer gebly het. As jy 'n avontuur biker is soos ek word dié plek absoluut aanbeveel. Al wat jy nodig het is 'n tandeborsel en 'n skoon onderbroek, die res is als daar te koop (hout, braaipakkies, ontbyt, vol honesty kroeg). Ons sal beslis weer Apollo besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gysa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Absolute Karoo-belewenis uit die boonste rakke! Die pad is ideaal vir bakkies, motors kan seker ook daar ry, maar baie stadig en versigtig! Die tente is absoluut van uitstaande gehalte, die venster bo in dak is uitstekend geplaas vir sterrekyk. Alle geriewe is daar vir jou om net te ontspan! Hannes en Paula gaan uit hulle pad om dit so gerieflik as moontlik te maak vir jou. Gaan beslis binnekort weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paula
Apollo de Karoo Tented Camp
Dear Gysa, So glad that your trip to the Onder Karoo brought you to us here at Apollo de Karoo Tented Camp. Thank you for your thoughtful words. Regards, Paula

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R920
20 % AF
R 920 R 736
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R920
20 % AF
R 920 R 736
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R920
20 % AF
R 920 R 736
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R354, 70 km from Sutherland, 6920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmjL7oycHnL4ohRGtar3VBJfQLg6hylTIfgtuOIyu4rA2tS8OCS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R920 nouVanaf R736 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Off the R354 70 km from Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.4876 20.2929
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang