+123
Lodge in Paternoster

As It Is In Heaven

10 gaste

5 slaapkamers

7 beds

5 badkamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 46 Sonkwas Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

As It Is In Heaven is 'n luukse huis in Paternoster wat ideaal is vir 'n gesinsvakansie. Die huis spog met die mooiste uitsig en luukse afwerkings.

Dié huis het 5 en suite-slaapkamers met slaapplek vir 10 gaste en die strand is so te sê op die voorstoep. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens, 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die laaste slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort, 'n bad of albei.

Die ruim leefarea het ook 'n eetarea, 2 sitareas, 'n leeshoekie en 'n kombuis met groot deure wat na 'n stoep lei. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Daar is verskeie geriewe op die perseel, insluitend 'n swembad, 'n kaggel, 'n Weber-braai en 'n TV.

Paternoster is sowat 150 km noord van Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes van Vredenburg geleë, en dit is 'n gunsteling-naweekwegbreek vir Kapenaars. Die Weskus is gewild vir die talle endemiese flora-spesies wat daar voorkom en veldblomliefhebbers stroom jaarliks hierheen om die blomme te bewonder.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 936

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 46 Sonkwas Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink As It Is In Heaven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 12 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 12 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 12 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

46 Sonkwas Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e1a1f599c3f04fb175b82cfaa83975b9c81fa520c9709b837dd22ccdb45a553eeec49c937039474ad1af8f90629cb4b545e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 000 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 46 Sonkwas Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.812336111111 17.881866666667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang