As It Is In Heaven

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

As It Is In Heaven is 'n luukse huis in Paternoster, ideaal vir onthaal en funksies. Gaste kan die mooiste uitsig saam met die luukse afwerkings geniet. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Die huis het 6 en suite-slaapkamers met gemaklike slaapplek vir 12 gaste en die strand is so te sê op jou voorstoep. Die ruim leefarea het ook 'n eetarea, sitkamer en 'n kombuis met groot deure wat toegang tot die stoep bied.

Daar is verskeie geriewe op die perseel, insluitend 'n swembad, 'n kaggel, 'n Weber, 'n buite-braai, sowel as 'n TV vir gaste se vermaak.

Paternoster is sowat 150 km noord vanaf Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes vanaf Vredenburg. Dit is 'n gunsteling-naweekwegbreek vir Kapenaars. Die Weskus is gewild vir sy floraryk en talle veldblomliefhebbers stroom jaarliks hierheen om die blomme te bewonder.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na As It Is In Heaven gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R9 559 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za