LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate | LekkeSlaap
+37

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Selfsorg
Linne word voorsien
DStv Premium (Explora)
Gratis WiFi
Veilige parkeerplek
Weeksdagaanbod 30% af

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 11 Aug 2021 tot 30 Sep 2021.

LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Huisreëls

Kinders van alle ouderdomme is welkom.

Geen troeteldiere word toegelaat nie
Geen dagbesoekers of ekstra oornagbesoekers word toegelaat nie en word streng beheer.
Rook is verbode in die eenheid en daar is dus geen rookgeriewe nie. Indien gaste dit nie nakom nie, sal hulle die hele breekskadedeposito verbeur.
Geen harde musiek na 22:00 nie
Partytjies word nie toegelaat nie.
'n Breekskadedeposito van R1500 word vereis. Dit word 72 uur ná die uitklokdatum en 'n inspeksie van die eenheid terugbetaal.
Toegang tot die geriewe op die perseel is gratis en op eie risiko.
Tydens Covid-19 is die wassery nie vir die gebruik van gaste nie.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is teen 'n ekstra tarief vir wasgoed en skoonmaak beskikbaar. Dit is nie by die tarief ingesluit nie, tensy dit gespesifiseer word.
As gaste laat uitklok word 'n ekstra dag se fooi gehef.
Geen kansellasies word na 1 Desember toegelaat nie - 0% van die balans is terugbetaalbaar indien kansellasies na 1 Desember plaasvind.
Aantal gaste - die woonstel het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 klein kinders (jonger as 10 jaar) op spesiale versoek. Besoekers wat nie op die bespreking gelys is nie, word nie toegelaat nie.

LET WEL: ons aanvaar ongelukkig nie besprekings van studente of matrikulante nie. As ouers namens hulle bespreek, sal hulle met aankoms gevra word om die perseel sonder terugbetaling te verlaat.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1500 moet direk aan die instansie betaal word.

was R1 200
Vanaf R840
per nag (plek vir 6)
was R1 200
Vanaf R840
per nag (plek vir 6)
was R1 200
Vanaf R840
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mangrove Beach Estate, Melville Strand, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcab95e89eba2b63d3459d1fd80b26a21aa34c8a3f70d4b68fc165f35688d3ed7d5a585ae84d0f246ddc3c390300acd8eed4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200, nou Vanaf R840  per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 Mangrove Beach Estate Melville Beach 4240 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-18:00 09:00 -30.659551 30.515033
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!