+413

ATKV Hartenbos

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Apr 2026 tot 9 Des 2026.

  • Kapasiteit: 742 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saldahna Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R877 R614 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

ATKV Hartenbos is op die bekende Tuinroete, tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth). Die oord is sowat 11 km vanaf Mosselbaai en 40 km vanaf George Lughawe.

Verskeie verblyfopsies is beskikbaar, insluitend selfsorg-eenhede, rondawels, kothuise, luukse hotelkamers en strandhuise. Al die selfsorg-eenhede het eetgerei, breekware en beddegoed. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oord spog met verskeie ontspanningsgeriewe, 'n restaurant, kitskosrestaurant, winkel en 'n binne- en buiteswembad. Daar is ook verskeie doendinge, soos putt-putt, trampoliens, die ATKV Hartenbos Museum en 'n speletjieskamer. Gaste kan 1 van Hartenbos se unieke staproetes langs die strand geniet. DiƩ roetes bestaan uit marmerblokke met uittreksels vanuit Afrika-digkuns.

Daar is ook konferensiegeriewe met plek vir 100 afgevaardigdes.

ATKV Hartenbos is die ideale basis vanwaar die verskeie trekpleisters in die area verken kan word, insluitend die Cango Grotte, Dias Museum, Kaap St. Blaize Vuurtoring, Botlierskop Privaat Wildreservaat, volstuisplase en Meiringspoort.

DĆ­t is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Strandtoegang

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 551 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ronelle W
Gesin met klein kinders
5.0
Convenient and wonderful and safe. It was amazing; most definitely will be back November 2026.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Tahnia B
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable, beautiful. We had a very enjoyable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Theresa B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit was verskriklik lekker!
Nov 2025
Michelle K
Saam met lewensmaat
5.0
Huisie by die see. Dit was fantasties! Ons eerste besoek aan Hartenbos en dit was onbeskryflik. Die verblyf was skoon, netjies en alles wat ons nodig ...
Sien meer
Nov 2025
Marlene S
5.0
Lekker! Lekker! Lekker! Lekkerste lekker! Sal beslis weer besoek.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 3045

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Saldahna Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink ATKV Hartenbos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R877
R 877 R 614
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R877
R 877 R 614
per nag (plek vir 2)
Vanaf R877
R 877 R 614
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 742 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saldahna Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f8a0e09d37aa665ec67bba24fae3651027324c26520e80645b7550c3bbb2af92ef88217a1e52f4b2e06fac4d6259d583012?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R877 nouVanaf R614 per nag (plek vir 2) 551 5 1 5 Saldahna Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124986278094 22.112355225277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang